ATKV-TIENERTONEEL
Waar stories asem kry en talent die toekoms vorm.
Hoërskool Witteberg
Die wêreld van die ses boemelaars word georden deur 'n ritueel van dae. Elkeen dra die naam van 'n dag van die week, en dit is meer as net 'n bynaam - dit is 'n identieit, 'n kosmiese rol, 'n poging om sin te maak van 'n lewe wat deur die samelewing weggegooi is. Maar die verdwyning van Sondag ruk die fondasie uit mekaar. Sy afwesigheid laat 'n vakuum, 'n spirituele gat, en dwing die res om te besef: sonder Sondag is daar geen ritme en geen geloof in môre.
Maandag — Leonelle van Niekerk
Dinsdag — Alné Schoeman
Woensdag — Martyn Oosthuysen
Donderdag — Lexi Willemse
Vrydag — Charlize Saaiman
Saterdag — Willa van der Merwe
Sondag — Lucian Bernard
DORPSMENSE EN DIE MYN:
Hylet Ungerer, Carla Viljoen, Lizzy Harris, Kate van Aarde, Anke Scheepers, Annibel van der Merwe, Lucian Bernard, Emma van Aarde, Mila Oosthuysen
Dramaturg: Luan Jacobs
Regie: Ronelle Van Heerden
Kostuumontwerp: Emma van Aarde, Sune Hills, Johanné Schoeman
Stelontwerp en -inkleding: Emma van Aarde, Sune Hills, Johanné Schoeman
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Gerhard Nel, Chenelle Warden
Beligtingsontwerp: SUNé HILLS
Verhoogbestuurder: Erné van Aswegen, Johanné Schoeman
Beligtingsoperateur: Sune Hills
Klankoperateur: Gerhard Nel, Chenelle Warden
Kuswag Skool
Op 'n stasie erens tussen die hemel en die hel wag die verlore siele om hulle sake te pleit. Daar is immers baie op die spel… Jy word op 'n reis geneem na verskillende dimensie waar die uittreksels uit die karakters se lewens, hulle lot bepaal. Deur die eeue heen is daar iets wat almal in gemeen het... keuses. Jou keuses bepaal wel of jy aanboord die trein klim wat op ... of af gaan.
Kleedsters — Juliana Roos, Danielle du Toit, Anell van Rouendal, Lamei de Wet, Anneke Steyn, Su-Mari Steyn, Gabby Gobey, René Nothnagel, Zelné van Aswegen
Multimediaoperateur — Denise Harmse
Michaela — Tyla Kruger
Andries — Simon Krige
Robert — Johan Scheepers
Hanro — Tim van der Walt
Zuko — Iminathi Mkitika
Marna — Leandri de Koker
Jennifer — Zarica Strauss
Livia — Kay-Dee Leigh Bonthuys
Samual — Dillan Pryra
Ané — Christine Tesnaar
Martin — Michael Drinkwater
Dramaturg: Magdel Brand
Regie: Linda Coertze, Magdel Brand
Kostuumontwerp: Hannalize van Heerden
Stelontwerp en -inkleding: Estie Beytell
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Juan Scheepers
Rekwisietmeester: Anja Grové
Rekwisietontwerpers: Anja Grové,Zarica Strauss, Audrey Steyn, Denise Harmse, René Nothnagel, Anell van Rouendal, Inge Vosloo, Niketa Janse van Rensburg, Skyelar Whatle
Multimediaontwerp: Denise Harmse
Verhoogbestuurder: Gabby Gobey
Beligtingsoperateur: Eben Spangenberg
Klankoperateur: Juan Scheepers
Verhooghande: Rikus de Klerk, Robert Kruger
Kuswag Skool
Dit is die opening van Die Luukse Klawer, die nuwe twee-ster…nee jammer, "sewe-ster-hotel" in die dorp. Met hierdie hotel se uiterse "professionele personeel" is hulle almal BAIE opgewonde om die beste moontlike diens te lewer die oomblik toe Megan Fox 'n bespreking maak by die hotel. Wanneer twee polisievrouens begin om in die hotel rond te krap en Madrie soek vir spoke, begin die eienaar van die hotel angstig raak. Is Die Luukse Klawer wat dit voorgee om te wees, of is dit net 'n front vir ander onderduimshede?
Jaconeil — Dillan Pryra
Katrina — Kay-Dee Leigh Bonthuys
Fabienne — Tiffany du Toit
Cusine — Tamica Nel
Rose — Klarisa Maritz
Janine — Mia Nieuwenhuis
Alfred — Dianco Roos
Madrie — Liné Weppelman
Inspekteur Carmelita — Janelle Coetzee
Tannie Elizabeth — Anna-Marie du Plessis
Maggie — Mi-Jean Beytell
Laya — Leticia Botha
Magdel Brand — Mia Hannay
Suzie — Lebohang Tsukudu
Annabelle — Su-Marie Steyn
Dramaturg: Dillan Pryra
Regie: Kay-Dee Leigh Bonthuys, Tiffany du Toit
Stelontwerp en -inkleding: Mia Nieuwenhuis, Mi-Jean Beytell, Liné Weppelman
Rekwisietemeester: Tiffany du Toit
Rekwisietontwerpers: Mia Hannay, Mia Nieuwenhuis, Anna-Marie du Plessis, Liné Weppelman
Verhoogbestuurder: Su-Mari Steyn, Tiffany du Toit
Beligtingsoperateur: Tim van der Walt
Klankoperateur: Eben Spangenberg
Hoërskool Despatch
MY HART is 'n vars, verbeeldingryke verhaal oor liefde, grootword en die risiko's van die hart. Wanneer 'n pa sy oudste dogter probeer waarsku oor verlief raak, vertel hy die legende van 'n meisie wat sonder 'n hart gebore is. Vasbeslote om soos almal anders te wees, soek sy hulp by die geheimsinnige Tinker — maar elke wens kom teen 'n prys. Met humor, warmte en 'n tikkie verwondering neem MY HART gehore op 'n reis wat herinner dat die hart soms die dapperste sprong van almal waag.
Pa: Donavan Swanepoel
Ma: Mioné Jonker
Ousus: San-marie van Niekerk
Poplap: Niekohl van Niekerk
Die Dogtertjie: Mia Gerber
Die Tinker: Zukhanye Booysen
Die Seuntjie: Jaydon Hall
Dramaturg: Frans Hamman
Regie: Lee-Anne Snyman
Kostuumontwerp: Suzette Bartle en Wilmien Viljoen
Stelontwerp en -inkleding: Msingathi Nqwazi en Hlwati Sigqibo
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Jaco Bouwer
Beligtingsontwerp: Juan-Jacques Moolman
Verhoogbestuurder: Wilmien Viljoen en Amoré Visagie
Beligtingsoperateur: Juan-Jacques Moolman
Klankoperateur: Jaco Bouwer
Dramaturg: Jo-Aithne Stemmet
Regie: Jo-Aithne Stemmet
Kostuumontwerp: Jo-Aithne Stemmet
Stelontwerp en -inkleding: Jo-Aithne Stemmet
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Jo-Aithne Stemmet
Verhoogbestuurder: Liyema Dyantyi & Sazi Silwana
Beligtingsoperateur: Kwakhanya Sinam
Klankoperateur: Letokuhle Magugwana
Choreografie: Jo-Aithne Stemmet
Handpop-ontwerp en maak: Jo-Aithne Stemmet
Gelofte Skool
Hierdie komiese toneel speel af in die wêreld van 'n uiters sukselvolle en welgestelde sakeman wie se skielike 'dood' sy werknemers in 'n groot dilemma laat beland. Uit die vrees vir die gevolge wat sy afsterwe vir hul werk en toekoms kan inhou, besluit hulle om sy dood geheim te hou. Die werknemers skuif hom rond, laat dit lyk asof hy nog leef en praat selfs namens hom om die skyn vir belangrike besoekers te handhaaf.
Ben — Sebastiaan Booysen
Alex — Tiaan Van Dyk
Demi — Danika Marshall
Luan — Janu Visser
Tara — Elsabé Erasmus
Inspekteur Vossie — Renate Erasmus
Noma — Xandri Els
ENSEMBLE: Akteurs
Dramaturg: D. Ponton
Regie: Donné Ponton, Lenéy De Vrye
Kostuumontwerp: Nika Mengel, Anél Van Der Westhuizen
Stelontwerp en -inkleding: Yahné Janse Van Rensburg, Zanike Stubbe
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Dillon Pienaar, Herman Booÿse, Gabriel Nagel
Beligtingsontwerp: Dylan Hopley, Matthew Strydom
Verhoogbestuurder: Yahné Janse Van Rensburg, Zanike Stubbe
Beligtingsoperateur: Dylan Hopley, Matthew Strydom
Klankoperateur: Dillon Pienaar, Herman Booÿse, Gabriel Nagel
Kuswag Skool
"Ek reken kinders die sondes van hulle vaders toe, selfs tot in die derde en vierde geslag".
Die generasievloek lê oor Lukas, hy betaal vir diegene in wie se spore hy volg. Al waarna hy streef is 'n plek om te behoort, 'n stukkie van homself. Familie word op die mees ongewone plekke gevind as jy besef bloed is nie die enigste maatstaf nie. As 'n stukkie van jou sterf, moet jy soms leer om te laat gaan, om ligter te dra sodat jy die bloedvloek breek en jou noodlot se wending bepaal.
Lukas: Simon Krige
Armandt: Tim van der Walt
Esmé: Leandri de Koker
Dramaturg: Magdel Brand
Regie: Simon Krige, Leandri de Koker
Stelontwerp en -inkleding: Simon Krige, Leandri de Koker
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Leandri de Koker
Rekwisietmeester: Zanri Ciliiers
Volglig (Spotlight): Jimmy Scheepers
Verhoogbestuurder: Leandri de Koker
Beligtingsoperateur: Eben Spangenberg
Klankoperateur: Juan Scheepers
Verhooghande: Zanri Ciliiers
Hoërskool Ferrum
In tye van krisis, nood, vriendskap...hardloop jy weg of boet jy met jou lewe? Hoe gevaarlik is dit werklik?
Reon — Arno Claassen
Fritz — Zander van der Westhuizen
Janu — FC Kotze
Ben — Christiaan Kruger
Kobus — Christiaan Campher
Prokureur — Nuschke de Heer
Ma — Amélie van Niekerk
Juffrou — Zanri Bester
ENSEMBLE: Akteurs
Dramaturg: Sonia Botha
Regie: Sonia Botha
Kostuumontwerp: Sonia Botha
Stelontwerp en -inkleding: Sonia Botha, Inge Claassen
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Sonia Botha, Xander Nes
Beligtingsontwerp: Sonia Botha
Verhoogbestuurder: Marjohané Swart, Jessica Sherrin
Beligtingsoperateur: Lizé Botha
Klankoperateur: Xander Ness
Gelofte Skool
Hierdie toneel vertel die aangrypende verhaal van 'n jong dogter wat die moeilike uitdagings vanhaar lewe nie meer kon hanteer nie en uiteindelik besluit het om haar eie lewe te beëindig. Deur die verloop van die toneel word die faktore wat tot haar besluit bygedra het, geleidelik ontbloot. DIe gehoor sien hoe gevoelens van eensaamheid, emosionele pyn, druk en 'n gebrek aan ondersteuning haar al hoe verder in wanhoop laat verval.
Ria van Antwerpen — Genevieve Pietersen
Verteller / Ria se stem ná haar dood — Keziah Zanna
Ma — Milan Swarts
Pa — Christo Adlem
Lena — Chané Phillips
Mia — Hanlie Laubscher
Juf. De Waal — Erin Wilkinson
Wynand — André Müller
Skoolhoof — Tiaan van Dyk
Leerder 1 — Zandelien Dicks
Leerder 2 — Nina von Wielligh
Leerder 3 — Sharduné Robinson
Dramaturg: L. Munro, D. Ponton, L. De Vrye
Regie: D. Ponton, L. De Vrye
Stelontwerp en -inkleding: L. Munro, Suné Du Bruyn
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Dillon Pienaar, Herman Booÿse, Gabriel Nagel
Beligtingsontwerp: Dylan Hopley, Matthew Strydom
Verhoogbestuurder: L. Munro, Suné Du Bruyn
Beligtingsoperateur: Dylan Hopley, Matthew Strydom
Klankoperateur: Dillon Pienaar, Herman Booÿse, Gabriel Nagel
Hoërskool Ferrum
Dis die klip wat aan die wande van jou keel vasklou, jou oë wat brand soos die hekke van die hel. Dis die gekrap in jou oë wat soos ’n vurk in ’n leë bord kners… Is dit hoe verlies voel?
Lisa — Marjohané Swart
Skuld — Ané Landman
Erkenning — Amélie van Niekerk
Woede — Lizé Botha
Hartseer — Shiloh Uys
Ma — Zhanté Cloete
Dansers: Zanri Bester, Zugoné Boshoff, Jessica Sherrin, Nuschke de Heer
Dramaturg: Sonia Botha
Regie: Sonia Botha
Kostuumontwerp: Sonia Botha
Stelontwerp en -inkleding: Sonia Botha, Inge Claassen
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Sonia Botha
Beligtingsontwerp: Sonia Botha
Verhoogbestuurder: Jessica Sherrin, Nuschke de Heer
Beligtingsoperateur: FC Kotze
Klankoperateur: Xander Ness
Choreografie: Sonia Botha, Juanre Delport
Kuswag Skool
Hierdie towerwoud verskyn net wanneer sy lewensaar gevoed moet word. So lok die magiese karakters van die bos kinders in. Die kinders sal vasgevang bly todat elkeen sy droom aan die woud gegee het. Met elke droom word die woud sterker en die kinders se laste ligter. 'n Nagmerrie, 'n wens, 'n bevryding... gee jou drome vir die woud, want dis hier waar bome droom.
Elmarie — Anneke Steyn
Lize — Juliana Roos
Tahlia — Luna Kean
Joy — Lisan January
Wessel — Liam Scott
Reinhardt — Carter du Toit
Taknimf — René Nothnagel
Windvanger — Awande Sabelo
Dromer — Letho Biyela
Droomkind — Christiaan de Koker
Basleser — Keegan van Wyk
Hoof Oerstem — Ndondo Majola
Hoof Blaarling — Anell van Rouendal
Hoof Bosnimf — Lee-Anne Peyper
Hoof Seisoendraer — Janri Steyn
Hoof Moskind — Janelle Coetzee
Hoof Douversamelaar — Mia Hannay
Bosnimfe: Lamei de Wet, Phiwe Ntombela, Zanri Cilliers, Nikéta Janse van Rensburg
Blaarlinge: Samantha Fourie, David du Plessis, Mpho Tshitangano, Zander Gous, Ettienne Harmse, Kaylem Willers, Lulo Letuka
Oerstemme: Phethokuhle Buthelezi, Andre Mandell, Owethu Madikizela, Danielle du Toit, D.G. Steyn
Seisoendraers: Amirah Katende, Jocelyn Pryra, Michelle du Toit
Moskinders: Siyabonga Nzama, Stian Stins, Shane van der Hulst, Emily-Rose de Necker
Douversamelaars: Nathalia Cameron, Ayabonga Mdunge, Mika Kunneke, Chad Kruger, Renaldo Botha, Alwande Magubane
Dramaturg: Magdel Brand
Regie: Estie Beytell, Magdel Brand
Rekwisietontwerpers: Anja Grové,Zarica Strauss, Audrey Steyn, Denise Harmse, René Nothnagel, Anell van Rouendal, Inge Vosloo, Niketa Janse van Rensburg, Skyelar Whatley
Stelontwerp en -inkleding: Estie Beytell
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Magdel Brand, Estie Beytell
Choreorgrafie: Janelle Coetzee, Lee-Anne Peyper, Zanri Cilliers
Verhoogbestuurder: Jené Nagel, Zelné van Aswegen
Beligtingsoperateur: Cayden du Preez
Klankoperateur: L.J. Scott
Die streeksfees word gementor en beoordeel deur uitgesoekte professionele akteurs, akademici en teatermakers wat gereedstaan om die jong talent te ontdek, te erken en om tydens mentorsessies aan hul werk te skaaf.
Die Durban-streeksfees word beoordeel en gementor deur Marijda Kamper en Jacques Bessenger.

Marijda

Jacques
Die topproduksies van die streek dring deur na die spog streeksfeesfinaal op 25 Julie om 16:30 wat afsluit met ‘n prysuitdelingseremonie wat die kategoriewenners van die week bekroon.
Alle produksies word inaggeneem vir hierdie toekennings.
Hierdie finaliste word op Vrydag-aand om 22:00 op die ATKV se sosiale-media-platforms bekendgemaak.
Die streeksfeesfinaal word beoordeel en gementor deur Wilhelm van der Walt en Karli Heine.

Wilhelm

Karli
Die uitslae haal binnekort hier asem. Besoek gerus weer ná afloop van die streeksfees.