ATKV-TIENERTONEEL

GQEBERHA-STREEKSFEES

Waar stories asem kry en talent die toekoms vorm.

11-14 AUGUSTUS 2026 MANDELA-TEATERKOMPLEKS 11-14 AUGUSTUS 2026 MANDELA-TEATERKOMPLEKS
11-14 AUGUSTUS 2026 MANDELA-TEATERKOMPLEKS 11-14 AUGUSTUS 2026 MANDELA-TEATERKOMPLEKS

STREEKSFEESSKEDULE

PRODUKSIES PRODUKSIES PRODUKSIES PRODUKSIES
PRODUKSIES PRODUKSIES PRODUKSIES PRODUKSIES
BITTERWATER

BITTERWATER

SKOOL:

Hoërskool McLachlan

Genre:

Drama

Nuutgeskrewe teks

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte

Ouderdomsbeperking:

OB 10 G

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte
DIE HOOP

DIE HOOP

SKOOL:

Hoerskool Parel Vallei

Genre:

Pantomime

Nuutgeskrewe teks

HAPPY BIRTHDAY JABU

HAPPY BIRTHDAY JABU

SKOOL:

SELBORNE COLLEGE

Genre:

Drama

Nuutgeskrewe teks

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte

Ouderdomsbeperking:

13 G S

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte
MY HART

MY HART

SKOOL:

Hoërskool Despatch

Genre:

Komedie

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte
WAARHEDE, NAARHEDE EN WOLHAARSTORIES

WAARHEDE, NAARHEDE EN WOLHAARSTORIES

SKOOL:

Hoërskool Framesby

Genre:

Komedie

Nuutgeskrewe teks

TERRA

TERRA

SKOOL:

Selborne College

Genre:

Tragedie

Nuutgeskrewe teks

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte

Ouderdomsbeperking:

OB
WAT MAAK JY HIER?

Wat maak jy hier?

SKOOL:

Hoërskool Upington

Genre:

Absurd

Ouderdomsbeperking:

Hoërskool Upington

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte
VLIEGTUIE WAT NIE VLIEG NIE

VLIEGTUIE WAT NIE VLIEG NIE

SKOOL:

Hoërskool Framesby

Genre:

Drama

Nuutgeskrewe teks

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte
SEIRENES

Seirenes

SKOOL:

Selborne College

Genre:

Drama

Nuutgeskrewe teks

Slegs-leerders-kategorie

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte

Ouderdomsbeperking:

16 T G S

MENTORBEOORDELAARS

Die streeksfees word gementor en beoordeel deur uitgesoekte professionele akteurs, akademici en teatermakers wat gereedstaan om die jong talent te ontdek, te erken en om tydens mentorsessies aan hul werk te skaaf.

Die Gqeberha-streeksfees word beoordeel en gementor deur Kanya Viljoen en Karli Heine.

Kanya

Karli

STREEKSFEESFINAAL

Die topproduksies van die streek dring deur na die spog streeksfeesfinaal op 14 Augustus om 16:30 wat afsluit met ‘n prysuitdelingseremonie wat die kategoriewenners van die week bekroon.
Alle produksies word inaggeneem vir hierdie toekennings.

Hierdie finaliste word op Donderdag-aand om 22:00 op die ATKV se sosiale-media-platforms bekendgemaak.

Die streeksfeesfinaal word beoordeel en gementor deur René Cloete en Jacques Bessenger.

René

Jacques

STREEKSFEESUITSLAE

Die uitslae haal binnekort hier asem. Besoek gerus weer ná afloop van die streeksfees.