ATKV-TIENERTONEEL

WES-KAAP-STREEKSFEES 1

Waar stories asem kry en talent die toekoms vorm.

20-22 AUGUSTUS 2026 PAM GOLDING BAXTER-TEATER 20-22 AUGUSTUS 2026 PAM GOLDING BAXTER-TEATER
20-22 AUGUSTUS 2026 PAM GOLDING BAXTER-TEATER 20-22 AUGUSTUS 2026 PAM GOLDING BAXTER-TEATER

STREEKSFEESSKEDULE

PRODUKSIES PRODUKSIES PRODUKSIES PRODUKSIES
PRODUKSIES PRODUKSIES PRODUKSIES PRODUKSIES
APOKALIPS

APOKALIPS

SKOOL:

DF Akademie

Genre:

Wetenskapfiksie-Drama

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte
AS DIE TREIN KOM

AS DIE TREIN KOM

SKOOL:

Hoërskool Langenhoven (Riversdal)

Genre:

Drama
DAPPERHUIS

DAPPERHUIS

SKOOL:

Hoërskool Parel Vallei

Genre:

Avontuur

Nuutgeskrewe teks

DIE KANDIDAAT

DIE KANDIDAAT

SKOOL:

Hoërskool Stellenbosch

Genre:

Komedie

Nuutgeskrewe teks

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte

Ouderdomsbeperking:

13 TDGS
DIE REPUBLIEK VAN MÔRE

Die Republiek van Môre

SKOOL:

HMS Bloemhof

Genre:

Satire met sterk invloede uit die Teater van die Absurde

Nuutgeskrewe teks

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte

Slegs-leerders-kategorie

MAN IN DIE MAAN

MAN IN DIE MAAN

SKOOL:

Curro Durbanville Hoërskool

Genre:

Tragie-Komedie

Nuutgeskrewe teks

ONDERWATER

ONDERWATER

SKOOL:

DF Akademie

Genre:

Drama

Nuutgeskrewe teks

ROMANO EN GILLIAN

ROMANO EN GILLIAN

SKOOL:

Wellington Vaardigheidskool

Genre:

Drama

Nuutgeskrewe teks

SURPRISE, POPLAP!

SURPRISE, POPLAP!

SKOOL:

HMS Bloemhof

Genre:

Donker Komedie

Nuutgeskrewe teks

WAAG OF WAARHEID

WAAG OF WAARHEID

SKOOL:

DF Akademie

Genre:

Sielkundige riller
WEES

WEES

SKOOL:

Hoërskool Langenhoven (Riversdal)

Genre:

Drama

MENTORBEOORDELAARS

Die streeksfees word gementor en beoordeel deur uitgesoekte professionele akteurs, akademici en teatermakers wat gereedstaan om die jong talent te ontdek, te erken en om tydens mentorsessies aan hul werk te skaaf.

 

Die Wes-Kaap-streeksfees 1 word beoordeel en gementor deur Bianca Flanders en Jacques Bessenger.

Bianca

Jacques

STREEKSFEESFINAAL

Die topproduksies van die streek dring deur na die spog streeksfeesfinaal op 22 Augustus om 16:30 wat afsluit met ‘n prysuitdelingseremonie wat die kategoriewenners van die week bekroon.

Alle produksies word inaggeneem vir hierdie toekennings.

 

Hierdie finaliste word op Vrydag-aand om 22:00 op die ATKV se sosiale-media-platforms bekendgemaak.

 

Die streeksfeesfinaal word beoordeel en gementor deur Karli Heine en Kanya Viljoen.

Karli

Kanya

STREEKSFEESUITSLAE

Die uitslae haal binnekort hier asem. Besoek gerus weer ná afloop van die streeksfees.