ATKV-TIENERTONEEL
Waar stories asem kry en talent die toekoms vorm.
Hoërskool Volksrust
Lara is 'n matriekulant wat skielik siek geword het.. Sy steek dit weg van haar vriende met die hoop dat dinge spoedig sal verbeter.
Lara: Naomi van der Schyf
Zoë: Chrizaan Pretorius
Schoeman: MW Pretorius
Rene: Monique Scheepers
Dansers saam met hoofkarakter: Micaela Grobler, Martine Taljaard, Lenardi Taljaard, Enrico Pretroius
Ouers van Lara: Martine Taljaard, Enrico Pretroius
Verpleegster: Lenardi Taljaard
Dramaturg: Duandre Vorster
Regie: Martin le Roux, Nicolene le Roux
Kostuumontwerp: Martin en Nicolene le Roux
Stelontwerp en -inkleding: Martin en Nicolene le Roux
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Nico Nel
Beligtingsontwerp: Nico Nel
Verhoogbestuurder: Joshua de Wet
Beligtingsoperateur: Nico Nel
Klankoperateur: Wianco Berry
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
BINNE IN: 'n Ensemble-teaterstuk wat die binnekant van 'n veertienjarige meisie se wêreld oopbreek en op die verhoog sigbaar maak. Op haar eerste dag by 'n nuwe skool moet Lienke 'n nuwe dorp, 'n nuwe lewe, en die verlies van alles wat bekend was, navigeer. Binne haar kop, hart en liggaam leef 'n ensemble van karakters: Hart, Linkerbrein, Regterbrein, Angs, Hoop, Skaamte, Vel, Maag, Oë, Baarmoeder en Hormoon. Hulle probeer sin maak van 'n wêreld wat vinniger verander as waarby sy kan byhou. Deur epiese teater invloed, humor, fisiese teater en vervreemding word die gehoor voortdurend herinner dat hulle nie net na 'n produksie kyk nie, maar na die realiteit van stelsels wat jong meisies vorm. Wat gebeur wanneer daar van kinders verwag word om aan te pas by verandering waarvoor niemand hulle voorberei het nie?
Dramaturg: Jannes Erasmus
Regie: Jannes Erasmus, Hermien Greyling
Kostuumontwerp: Jean-Mari Lombard
Stelontwerp en -inkleding: Hermien Greyling, Jannes Erasmus
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Jannes Erasmus, Hermien Greyling
Beligtingsontwerp: Jean-Mari Lombard, Jannes Erasmus
Verhoogbestuurder: Gianna Bothma Hulp: Tara-Dei Bloem, Ceciel Kruger
Beligtingsoperateur: Tiana Laker
Klankoperateur: Lisa Boshoff
Hoërskool Randburg
Êrens aan die voete van 'n bergreeks, waar die lug swaar hang met die reuk van sitrus, lê 'n dorpie wat al sy geheime vir homself wil hou. Drie vriende sit bo-op 'n heuwel en kyk hoe die son opkom. Hulle het beloftes gemaak - beloftes wat hulle aan mekaar vir ewig vasbind. Bitterrus is 'n verhaal oor dit wat tussen die woorde lê. Oor 'n spook wat nie net 'n spook is nie. Oor wat oorbly as die sitrus vrot raak en die bladsye leeg word. Dit is ook 'n verhaal oor 'n meisie wat verdien het dat haar naam onthou word. Kom sit 'n bietjie. Luister. Want voor die aand verby is...
Daniel: Ruan Visser
Mila: Mieke Kok
Gideon: Erik Breedt
Lelie: Amoré du Toit
Bernie: Nikki-Lee Burger
Johan: Daniel Joubert
Quinten: Ruben Jacobs
Voël Muppeteer: Azzaria Souls
Dramaturg: Stephan Mans
Regie: Stephan Mans
Kostuumontwerp: Stephan Mans
Stelontwerp en -inkleding: Stephan Mans
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Stephan Mans
Beligtingsontwerp: Stephan Mans
Verhoogbestuurder: Hayley van der Westhuizen
Beligtingsoperateur: Jana Novella
Klankoperateur: Rubeida Louw
Die Hoërskool Rustenburg
Liena kruip in haar bokskasteel vir die wêreld weg.. Allerlei Fantasiekarakters probeer haar uitlok. Sy moet eers met haar verlede vrede maak voordat sy die kasteel kan verlaat.
Liena: Janè Louw
Bennie: Marnus Pienaar
Duif: Xavier Erasmus
Ma: Charissa Janse van Vuuren
Vlenters: Johannes Steyn
Slenters: Lishè du Toit
Dramaturg: Rachelle Bezuidenhout
Regie: Anri Velthuizen, Cherolene Raath
Kostuumontwerp: Anri Velthuizen, Cherolene Raath
Stelontwerp en -inkleding: Anri Velthuizen, Cherolene Raath
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Marko Maree
Beligtingsontwerp: Marko Maree
Verhoogbestuurder: Chantel Benadie, Elizma Marè
Beligtingsoperateur: Marko Maree
Klankoperateur: Marko Maree
SSStudios en Hoërskool Stoffberg
By 'n wasbak weergalm ma se sang "I will meet you by the river" teen die berge van Barrydale. Hier kan mens jouself twee partykeer drie keer hoor. Maar so kan mens seer ook driekeer meer voel. Soms is 'n band tussen twee mense so sterk dat selfs die dood se wette magteloos is. Artie en Aster, klink soos 'n Pierre de Wet swart en wit film, besluit om die onmoontlike aan te pak vir 'n muntstuk en 'n belofte wat alles verander...
Artie: Ruanco Ueckermann
Aster: Darylin Scott
Helena: Minantè Pieterse
Pa: Ethan Jacobs
Hermie: Jason Nell
Mino: Keara Collett
Gees Een: Angelique Vorster
Gees Twee: Nikita Jacobs
Gees Drie: Mekayla Matthee
Gees Vier: Zellouise Bakkes
Vriende: Hennie Volschenk, Frans Pieterse, Ethan Jacobs
Dramaturg: Kobus van der Schyff-Smal
Regie: Kobus & Wayne van der Schyff-Smal
Kostuumontwerp: Mimi Pretorius
Stelontwerp en -inkleding: Kobus van der Schyff-Smal
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Kobus van der Schyff-Smal
Beligtingsontwerp: Wayne van der Schyff-Smal
Verhoogbestuurder: Micke Fulton, Hermanus le Roux hulp Keara Collett
Beligtingsoperateur: Caden du Plooy
Klankoperateur: Jan Hendrik Nel
Hoërskool Drie Riviere
Totale chaos in 'n plattelandse hospitaal as 'n pasiënt 'n operasie ondergaan...die heeltemal verkeerde een. Blaamverskuiwing, beskermende ouers en 'n prokureur wat wil munt slaan...
Stefaans Louw: Keamo Selepe
Evert Meyer: Jayden Macart
Suster Magriet Strydom: Ashley Nel
Verpleegster Lotter: Ntokozo Makanda
Dr Albertus du Toit: Thando Maga
Dr Blignaut: Rearabetswe Mofokeng
Mnr Lambert Louw: Azaan Amjad
Dramaturg: A. Lotter
Regie: Hoofregie: Alessandro Casaleggio, Tegniese Regie: Le-Anke Coetzer, Marlé Gonsalves, Leezil McKinnick, Andries Dippenaar_x000D_
Kostuumontwerp: Chantelize Jacobsohn, Noelene Nel
Stelontwerp en -inkleding: Noma Ashosi, Nala Makhale, Chulu Mcwabane, Bontle Masoabi, Kyla Pieterse, Leolynn Mostert, Bonolo Nale_x000D_
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Andries Dippenaar, Josh Wasserfall
Beligtingsontwerp: Alessandro Casaleggio, Andries Dippenaar
Verhoogbestuurder: Roberto Austin
Beligtingsoperateur: Aphiwe Nzeke
Klankoperateur: Josh Wasserfall
Hoërskool Hartbeespoort
Greyling: Dirk Opperman
James: Kyle Hurter
Uys: Berno Kloppers
Dramaturg: Prof. P.A. Viviers & Bennie Fourie
Regie: Pieter Hattingh, Tessa Fincham
Kostuumontwerp: Prof. P.A. Viviers & Bennie Fourie
Stelontwerp en -inkleding: Prof. P.A. Viviers & Bennie Fourie
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Prof. P.A. Viviers & Bennie Fourie
Beligtingsontwerp: Prof. P.A. Viviers & Bennie Fourie
Multimediaontwerp: Prof. P.A. Viviers & Bennie Fourie
Verhoogbestuurder: Ivanke Jacobs, Chelsy Botha
Beligtingsoperateur: Dandelion du Plessis
Klankoperateur: AJ Opperman
Multimediaoperateur: Ivanke Jacobs, Chelsy Botha
Potchefstroom Gimnasium
'n Graad 11 klas kry 'n buitengewone mondeling-opdrag: Maak 'n video-dokumentêr oor jou huis. Vyf onwillige leerders begin elk met hul video-opnames oor hul onderskeie huise. Dit word vinnig duidelik dat elkeen se huishouding vol uitdagings en selfs geheime is. Elke leerder word gekonfronteer met die vraag: Wat is 'n huis regtig?
Karel: Pieter Kruger
Eben: Michiel Genis
Chimé: Karien van Wyk
Werner: Vinaldo Spamers
Nina: Ariëlle van Deventer
Juffrou de Bruyn: Rubin Holtzhausen
Dramaturg: Pierre-André Viviers
Regie: Ashley Schwartz, Larisca Grobbelaar
Kostuumontwerp: Ashley Schwartz
Stelontwerp en -inkleding: Pierre-André Viviers, Reino Schwartz
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Pierre-André Viviers
Beligtingsontwerp: Pierre-André Viviers
Verhoogbestuurder: Armand Kotzé, Antoinette de Lange
Beligtingsoperateur: Pieter-Jacob van Zyl
Klankoperateur: Ricus Jansen van Vuuren
Hoërskool Pietersburg
ig deur die Sluier is ‘n drama wat fokus op ‘n tienerseun, Marinus, wat ná ‘n ongeluk in ‘n koma beland. Terwyl hy tussen lewe en dood vasgevang is, ervaar hy ‘n simboliese wêreld agter ‘n “sluier” waar hy met sy vriende Riaan, Deon en Hermien interaksie het. Hierdie karakters verteenwoordig nie net sy vriende nie, maar ook verskillende dele van sy eie persoonlikheid en skuld.
Deur hierdie ervarings word Marinus gedwing om sy verlede, sy verkeerde keuses, en die invloed van groepsdruk en sy pa se dood in die oë te kyk. Hy besef dat sy optrede en innerlike konflik hom vasbind aan “toue van spyt” wat hom keer om vrede te vind.
Uiteindelik bereik hy ‘n punt waar hy om vergifnis smeek en probeer sin maak van sy lewe en sy geloof, terwyl dokters in die werklike wêreld probeer om hom aan die lewe te hou. Die drama eindig oop, met Marinus se toekoms onseker, en laat die gehoor wonder of hy sal oorleef en homself kan vergewe.
Marinus: Willem Ras
Hermien: Anke Janse van Vuuren
Riaan: Ertjie Lourens
Diane: Nika Alberts
Ma: Luane Trollip
Dramaturg: Kimi De Beer
Regie: Heima Pretorius, Dane Pretorius
Kostuumontwerp: Heima Pretorius, Dane Pretorius
Stelontwerp en -inkleding: Heima Pretorius, Dane Pretorius
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Andri Roodt
Beligtingsontwerp: Andri Roodt
Verhoogbestuurder: Jessie van zyl
Beligtingsoperateur: Andri Roodt
Klankoperateur: Andri Roodt
Hoërskool Ferdinanad Postma
Maar daai aand was die monster kwaad vir my. Kwaad dat ek vir mamma en pappa vertel het van hom. Kwaad dat ek hom gesien het. Hy’t sy vuur geblaas deur die huis, deur die kamers. Mamma en pappa het ons beskerm, hulle het julle in kombersies toegedraai en ons almal soos skapies by die huis uit gekry, snaaks, die bure het nie kom help nie, hulle het net gestaan en gekyk. Ek dink dat hulle aan die monster se kant was. Dis waarom ons hier is, weggesteek, veilig, met ń ander monster wat nie vuur kan blaas nie. In die tonnels van Citrus West.
Atara: Miné Bronkhorst
Jeriah: Verarno Roems
Mattel: Jordan Nieuwoudt
Dekaya: Annique du Plessis
Dramaturg: Melandi Swiegelaar
Regie: Marisa de Wet, Johné Aucamp
Kostuumontwerp: Licolette Rossouw, MeLizté Botha
Stelontwerp en -inkleding: Licolette Rossouw, MeLizté Botha
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Melandi Swiegelaar
Beligtingsontwerp: Melandi Swiegelaar
Verhoogbestuurder: Jadelyn van Tonder
Beligtingsoperateur: Nicolaas van der Walt en MJ Kruis
Klankoperateur: Nicolaas van der Walt en MJ Kruis
Die Hoërskool Rustenburg
Dr Mordis is 'n dokter in die lykshuis van die hospitaal. Wanneer hy die hospitaal se giggelgas inasem, begin die lyke met hom praat.
Dr Mordis: Heinrich Marx
Lexi: Megan Erasmus
Karin: Anja Vermaak
Tannie Poplap: Tharien Swanepoel
Heidi von Schnitzel: Venè Kruger
Tiffany: Mia Wenhold
President: Aobakwe Dhladhla
Sybie: Ruben Matchett
Dramaturg: Rachelle Bezuidenhout
Regie: Rachelle Bezuidenhout
Kostuumontwerp: Rachelle Bezuidenhout
Stelontwerp en -inkleding: Rachelle Bezuidenhout
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Marko Maree
Beligtingsontwerp: Marko Maree
Verhoogbestuurder: Elenè Blignaut
Beligtingsoperateur: Marko Maree
Klankoperateur: Marko Maree
Hoërskool Randburg
Terwyl herinneringe en hallusinasies ineenvleg word twee bemindes, Reinier en Vivienne, gekonfronteer met vrae oor selfvergifnis en die gewig van leë beloftes. Reinier ervaar n agteruitgang wat hom uiteindelik vaslê by Metalasia, ‘n psigiatriese instansie in die Wes-Kaap. Al terwyl kom Vivienne in gesprek met n “wit klank” wat dreig om haar, see-in, weg te sleur. Keer op keer kom iets na vore om hulle te skei as hulle mekaar probeer bykom. ‘n Stilte vind voed tussen die twee bemindes soos beide wag in opwinde na ‘n brief wat blyk of dit nooit gepos wil word nie. Die vraagstuk staan: Wat bly oor om te waardeer wanneer liefde verdwyn. Wat doen 'n mens met dooie blomme en hoe leef jy voort met dit wat nooit gesê of gedoen is nie?
Vivienne Wagenaar: Karla Fourie
Reinier Wagenaar: Rohan Bezuidenhout
Syanna Uys: Naledi Mosiana
Lierie: Inge-Marie Steurer
Marlien: Mia Krone
Katrien: Lianel Oosthuizen
Douwlien: Anja Uys
Dramaturg: Tristan Hartman
Regie: Tristan Hartman, Jan Ferreira
Kostuumontwerp: Bernadette Prinsloo
Stelontwerp en -inkleding: Jan Ferreira
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Tristan Hartman
Beligtingsontwerp: Kayla Nel & Jan Ferreira
Verhoogbestuurder: Bernadette Prinsloo
Beligtingsoperateur: Kayla Nel,Tristan Hartman
Klankoperateur: Danelle Gerber
Hoërskool Eldoraigne
Is ons nog die skrywers van ons eie lewens, of bloot pixels wat vasgevang is in 'n voorafbepaalde boks waar oorspronklikheid lankal tot as verbrand is?
Elanie: Lisa Paynter
Liesel: Madison Broeders
Mariska: Lianay de Waal
Karien: Lindsay Bruwer
Dramaturg: Amy-Leigh Arrow
Regie: Amy-Leigh Arrow, Johané Fasen
Kostuumontwerp: Amy-Leigh Arrow, Johané Fasen
Stelontwerp en -inkleding: Amy-Leigh Arrow, Johané Fasen
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Amy-Leigh Arrow, Haley Jones
Beligtingsontwerp: Megan Joubert
Multimediaontwerp: Amy-Leigh Arrow, Marissa Deyssel
Verhoogbestuurder: Johané Fasen
Beligtingsoperateur: Megan Joubert
Klankoperateur: Haley Jones
Multimediaoperateur: Marissa Deyssel
Hoërskool Hartbeespoort
Word ‘n mens se verlede vergeet of agtervolg dit jou tot in die naaste kinderhuis…
Partykeer moet jy die lewe se danspassies saam doen, of dit net aanhou oefen sodat die nuwejaarskonsert ‘n sukses is. Vinnig kom jy agter dat almal se belangstellings verkillend is tensy daardie een persoon, wat jy wil vermy, onder die”selle” dak opeindig.
Johan: Conner Cooper
Lida: Katelyn Cooper
Emma: Klara Jonker
Ashley: Paballo Sizane
Therese: Rouxlé Opperman
Theunis: Ethan Magee
Carmen: Karli Voigt
Tannie Michelle: Riëtte du Plessis
Barto: Henco Kock
Dramaturg: Pieter Hattingh
Regie: Pieter Hattingh, Tessa Fincham
Kostuumontwerp: Pieter Hattingh, Tessa Fincham
Stelontwerp en -inkleding: Pieter Hattingh
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Pieter Hattingh
Beligtingsontwerp: Pieter Hattingh
Multimediaontwerp: Pieter Hattingh
Verhoogbestuurder: Anria Hurter, Katy Craill
Beligtingsoperateur: Dandelion du Plessis
Klankoperateur: AJ Opperman
Multimediaoperateur: Anria Hurter, Katy Craill
Hoërskool Randburg
Ons en Hulle is 'n drama deur David Campton. Twee groepe swerwers kom binne, op soek na 'n plek om te bly. 'n Woordvoerder van elke groep kom vorentoe en probeer oplossings opmaak. Hulle stem in om die ruimte te deel en 'n lyn tussen hul gebiede te merk, maar soos tyd verbygaan, groei die agterdog. Die lyn word 'n muur, wat al hoe hoër gebou word. Aan die een kant, sit n opnemer wat alles waarneem, maar glad nie inmeng nie. Hoe ver is die groepe bereid om te gaan? Sal die opnemer iets doen, of net eenkant sit en kyk?
Opnemer: Henno Heunis
Woordvoerder R (Rooi): Channiel Keyter
Woordvoerder B (Blou): Jurianne Venter
R1: Danelle Marais
R2: Micah Chillcott
R3: Dieudonné Roosenschoon
R4: Matthew Cummins
R5: Luan Nigrini
B1: Tayla Weideman
B2: Kaylem Ferrar
B3: Dianay Roestoff
B4: Johan Jooste
B5: Ferdi Lubbe
Dramaturg: David Campton
Regie: Malea Avis en Keira Bester
Kostuumontwerp: Malea Avis, Keira Bester, Madisson Burgess
Stelontwerp en -inkleding: Malea Avis, Keira Bester, Angelique Jansen van Rensburg
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Malea Avis
Beligtingsontwerp: Malea Avis, Keira Bester
Multimediaontwerp: Malea Avis, Keira Bester
Verhoogbestuurder: Lia Gouws
Beligtingsoperateur: Brioné Wahl, Keira Bester
Klankoperateur: Lia Breedt, Keira Bester
Multimediaoperateur: Keira Bester
Die Hoërskool Rustenburg
Die Familie kom bymekaar vir hulle ma se begrafnis en die lees van die testament. Daar is egter geheime wat nie eers saam met die geeste begragwe kan word nie.
Anna: Megan Janse van Rensburg
Christien: Elizma Steenkamp
Hettie: Michaela Strydom
Ella: Samantha Kotze
Anton: Reuben Rutven
Karlien: Crecenda Viljoen
Kevin: Lohyn Ackerman
Petronella: Leanè Horn
Tant Stien: Leylah Bendou
Vlekkie: Keanu dos Santos
Oupa: Alex van der Wath
Hetta:
Petrus: Lu-Elle Pienaar
Aletta: Alexa de Beer
Susan: Shantè Pöhl
Anna-Marie: Amy Venter
Jeanette: Jeanrie Lennox
Miena: Milandri Hoek
Clarien: Clarissa Pretorius
Dramaturg: Rachelle Bezuidenhout
Regie: Marmarie Schreuder, Wian Liebenberg
Kostuumontwerp: Marmarie Schreuder
Stelontwerp en -inkleding: Marmarie Schreuder
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Marko Maree
Beligtingsontwerp: Marko Maree
Verhoogbestuurder: Mikyala van der Westhuizen
Beligtingsoperateur: Marko Maree
Klankoperateur: Marko Maree
Hoërskool Zwartkop
Hierdie visuele bewegings-toneel handel oor die kunstenaar se soeke na kreatiwiteit. Die episodiese struktuur klim in die abstrakte denke van die dromer. Die kreatiewe kreatier se basiese menslike behoefte (let op die gebruik van behoefde, nie begeerte) om te skep word die lint wat die teks bind. Daar is ‘n slagspreuk wat lees: “the opposite of depression is expression”. Hier delf ons in die psige van die kunstenaar as slaaf tot Dionysus.
Die Pianis, Die Skrywer, Die Mens: Rudoplh Botha
Die Muse, Die Jakkals, Die Rekenaar: Delynda Koekemoer
Die Tuinier: Leandré Jordaan
Die Historikus: Nicola Donaldson
Die Boheem: Anushke Kriel
Die Digter: Juan-Pierre Kloppers
Die Rebel: Elané Botha
Die Puris: Beatrix Retief
Die Afslaer: Hayley Weppener
Die Kopers: Rudoplh, Elané Botha, Beatrix Retief
Rudoplh Botha, Delynda Koekemoer, Leandré Jordaan, Nicola Donaldson, Anushke Kriel, Juan-Pierre Klopers, Elané Botha, Beatrix Retief, Hayley Weppener, Mira Coetzee, Biance Venter, Caitlin Handford
Dramaturg: Dr Émil Haarhoff en Barend Mynhardt
Regie: Stephan vd Walt, (Assistant Regie: Pieter Alberts)
Kostuumontwerp: Stephan Wessels en Pieter Alberst
Stelontwerp en -inkleding: Pieter Alberts
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Stephan vd Walt
Beligtingsontwerp: Stephan vd Walt
Verhoogbestuurder: Caitlin Handford en (Verhooghulp: Caitlin Handford)
Beligtingsoperateur: Franco Bogaard
Klankoperateur: Marnu Schoeman
Hoërskool Die Anker
Die gekletsery in n alon kan soms gevaarlik raak viral as die die haarkappers nie die tyd dop hou nie.
Magda: Dominique Duvenhage
Suzie: Mieke van Eeden
Jodi: Armand Diedricks
Fiona: Carlia Nortje
Mia: Danika Duvenhage
Dina: Trinity Henning
Tannie Hettie: Liné Brits
Susan: Mackayla Bousfield
Linda: Michelle Combrinck
Patricia: Grace Maredi
Dramaturg: Hermanus Joshua le Corre
Regie: Hermanus Joshua le Corre
Kostuumontwerp: Hermanus Joshua le Corre
Stelontwerp en -inkleding: Hermanus Joshua le Corre, Amore le Corre
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Adelaide du Preeze, Hermanus Joshua le Corre
Beligtingsontwerp: Tyla Nel, Hermanus le Corre
Verhoogbestuurder: Abigail Botha
Beligtingsoperateur: Tyla Nel
Klankoperateur: Adelaide du Preeze
Garsfontein
“Die Skaduvlieg Motel hoef niemand te koes, te koer, of te keer nie. Kom een, kom almal en kom luister saam die Suisers. Dit is hier waar jou paradys, begin!”
Laksvrou/Fiona: Carissa Ras
Tjak: Milla Nolte
Mattewis: Minke-Mine Neethling
Venter: Sebastiaan Louw
Servet: Zeldi janse van Rensburg
Panta: Renier Pieterse
Rietta: Hannah Young
Issie: Bianca Phyfer
Vicky: Martinique Kruger
Die Suisers: Phillipa Balt, Linieke Muller, Anne-Mieke Koekemoer, Cara Louw, Christiaan de Koker, Dihan Marx
Dramaturg: Duandré Vorster
Regie: Tiaan Slabbert, Duandré Vorster
Kostuumontwerp: Henriette Balt
Stelontwerp en -inkleding: Lian Strydom, Melandi Swiegelaar
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Duandré Vorster
Beligtingsontwerp: Tiaan Slabbert, Duandré Vorster
Verhoogbestuurder: Milla Nolte, Dihan Marx (assistant verhooghulp)
Beligtingsoperateur: Raphael Vorster
Klankoperateur: Daniel Gilfillen
Hoërskool Oos-Moot
Hierdie komiese verhoogstuk speel af in ’n verlate skoolsolder wat ’n groep tieners ontdek en omskep in hul geheime “operasiesentrum.” Wat begin as ’n plek om lekkers weg te steek, ontaard vinnig in ’n klugtige avontuur vol misverstande, vermommings en planne om ’n verlore testament te vind. Die karakters — van die baasagtige Georgie en haar senuweeagtige vriendin Cindy, tot die dom Lenny en die slinkse Mev. Bungle — raak vasgevang in ’n warboel van bedrog, geheime en komiese chaos. Met vinnige dialoog, fisieke humor en ’n speelse blik op gesag en rebellie, bied Solder Kapperjolle ’n ligte, energieke kykervaring wat jong en ouer gehore sal laat lag en saamleef met die mal streke op die solder.
Georgie: Christi de Waal
Cindy: Charné Raubenheimer
Lenny: Lana van der Westhuizen
Hailey: Marichelle Maree
Maxie: Leané Dobson
Hoof: Miné van Rensburg
Wittering: Anzel Ehlers
Matt/Katie: Keanen Swanepoel
Mev. Bungle: Natalie Bloom
Dramaturg: Gary Davis
Regie: Lee Bouwer, Anandi Smith
Kostuumontwerp: Anandi Smith
Stelontwerp en -inkleding: Anandi Smith
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Lee Bouwer, Anandi Smith
Beligtingsontwerp: Anandi Smith
Verhoogbestuurder: Bianca Gouws
Beligtingsoperateur: Anandi Smith
Klankoperateur: Dijani Dreyer
Hoërskool Ermelo
Somnium straf nie. Somnium verskaf nie medikasie nie. Somnium doen nie "geselsies" nie. Somnium doen - drome.
Hypnos: Franco Gibbens
Nox: Lianke Obermeyer
Mora: An-Euné van Niekerk
Delta: Roné Venter
Rem: Janeske Jansen van Rensburg
Theta: Mia van Deventer
Nyx: Kara McKenzie
Dramaturg: Robert Kruger
Regie: Talitha van Buren
Kostuumontwerp: Nina Te Water, Talitha van Buren, Sabrina van Buren
Stelontwerp en -inkleding: Talitha van Buren, Oden Duvenhage
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Oden Duvenhage, Talitha van Buren, Franco Gibbens, Nina Te Water
Beligtingsontwerp: Oden Duvenhage, Talitha van Buren
Multimediaontwerp: Oden Duvenhage
Verhoogbestuurder: Abigail Randell, Elbé de Jager
Beligtingsoperateur: Oden Duvenhage
Klankoperateur: Nina Te Water
Hoërskool Linden
Hendrik: Arnu Lombaard
Jakob: Christian Nortje
Kobie: Mila Robberts
Elsa: Anli van Velden
Henry: Jenson Bunce
Luca: Ruben Waldeck-Rossouw
Hannah Cogzell, Anton Eksteen, Lian Grobler, Stefan van Zyl
Dramaturg: Marike Alberts
Regie: Marike Alberts
Kostuumontwerp: Hoërskool Linden
Stelontwerp en -inkleding: Marike Alberts; Denike Uys
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Marike Alberts
Beligtingsontwerp: Marike Alberts
Multimediaontwerp: Hildegard Schraader
Verhoogbestuurder: Kaylee Meyer; Aneska van de Sandt
Beligtingsoperateur: Janay Horn
Klankoperateur: Jac Oosthuizen
Multimediaoperateur: Martinette Kriel
Hoërskool Die Anker
’n Groep vriende gaan op matriek vakansie maar Spies wil eers gaan kyk of die tories waar is van Kempton park hospitaal, min weet hy dat die twee matriek meisies hom n les wil leer.
Nadia: Abigail Botha
Spies: Christian Schroeder
Vian: Waldo Rothmann
Derik: Heinrich Fillies
Mia: Tyla Nel
Tromos: Hennie Krause
Dramaturg: Hermanus Joshua le Corre
Regie: Hermanus Joshua le Corre
Kostuumontwerp: Hermanus Joshua le Corre
Stelontwerp en -inkleding: Hermanus Joshua le Corre, Amore le Corre
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Mackayla Bousfield, Hermanus Joshua le Corre
Beligtingsontwerp: Dominique Duvenhage, Hermanus le Corre
Verhoogbestuurder: Liné Brits
Beligtingsoperateur: Dominique Duvenhage
Klankoperateur: Mackayla Bousfield
Hoërskool Randburg
Tussen die Water en die Wind is ’n kontemporêre fisieke teaterdrama wat die komplekse landskap van rou ondersoek. Wanneer Ella verdwyn, bly daar ’n wêreld van herinneringe, vrae en ongesproke woorde agter. Deur beweging, klank en 'n gefragmenteerde vertelling ontvou die vyf stadiums van rou, van ontkenning tot aanvaarding. Nie as ’n reguit pad nie, maar as ’n emosionele ervaring wat soms oorvleuel, soos in die werklikheid. Water en wind dien as sentrale metafore: water dra en verswelg, terwyl wind verander en verdwyn. In hierdie liminale ruimte tussen teenwoordigheid en afwesigheid word die gehoor genooi om te ervaar eerder as om net te kyk. ’n Stuk oor dit wat oorbly, wanneer iemand nie meer daar is nie.
Ella: Janique Kruger
Ben: Waylon Mengel
Ensemble: Katinka van Biljon, Pheto Magagane, Kirsten Garraway, Isabella Bridger, Rumaysaa Fillis, Erin Le Grange, Kiara Jordaan, Anja Leal, Gabi Oosthuizen
Dramaturg: Dylan Botha
Regie: Dylan Botha, Wianné Fourie
Kostuumontwerp: Magderi Marais, Dylan Botha, Wianné Fourie
Stelontwerp en -inkleding: Dylan Botha, Wianné Fourie
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Dylan Botha, Wianné Fourie
Beligtingsontwerp: Dylan Botha, Wianné Fourie
Verhoogbestuurder: Shani Botha
Beligtingsoperateur: Layla Roux
Klankoperateur: Mikayla van Niekerk
Hoërskool Ermelo
Tweeling (2024) deur Jo Stemmet is ’n kragtige en aangrypende Suid-Afrikaanse verhoogteks wat die dun lyn tussen trauma, herinnering en verbeelding verken.
Die stuk volg die innerlike reis van Elrond, ’n stil tienerseun wat gekonfronteer word met die donker realiteite van sy grootwordjare. Saam met sy tweelingbroer skep hy ’n unieke, verbeeldingryke toevlugsoord om die harde wêreld buite te ontsnap. Deur ’n treffende samespel van ryk simbole en fisiese teater, ontvou ’n atmosferiese vertelling oor die krag van die menslike gees, die stryd teen die verlede, en die deurslaggewende oomblik wanneer ’n mens moet kies om jou eie pad na vryheid oop te breek.
Jong Elrond: Janus Coetzee
Elros: Christo Coetzee
Elrond: WJ Cronjè
Cheyna: Jonèl Venter
Ensemble: Nicole Geoghegan, Simonè Burger, Meruchè Kruger
Janika Papenfus, Danielle Hattingh, Isabelle Bester
Noah Goslin
Dramaturg: Jo-Athne Stemmet
Regie: Marli Murray
Kostuumontwerp: Isabelle Bester
Stelontwerp en -inkleding: WJ Cronjè
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Oden Duvenhage
Beligtingsontwerp: Oden Duvenhage
Verhoogbestuurder: Isabelle Bester, Noah Goslin, HJ Hobkirk
Beligtingsoperateur: Oden Duvenhage
Klankoperateur: Paul Gerber
Hoërskool Monument
Vyf tienermeisies breek een aand die skoolreëls vir wat soos 'n onskuldige uitdaging lyk. Wanneer die nag egter 'n vreemde wending neem, word vriendskappe, geheime en persoonlike struwelinge ontbloot. Terwyl vrae ophoop en antwoorde al hoe verder wegraak, word elke karakter gekonfronteer met wie sy werklik is - en wat sy die graagste wil ontvlug. Soms is die moeilikste persoon om te vind, jouself.
Melissa: Euné Malherbe
Bailey: Jemma Posthumus
Lisa: Riana Verreynne
Jessika: Claudia Naude
Amy: Hlelokuhle Dlamini
Pa: Ruben Jacobs
Ma: Dominique van der Schyff
Ma: Zoey Botha
Ma: Noma Mvulane
Ma: Marshé Reed
Speurder: Leo Bezuidenhout
Dramaturg: Yolandi Herbst
Regie: Yolandi Herbst
Kostuumontwerp: Ashley Gloy
Stelontwerp en -inkleding: Yolandi Herbst
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Rachel-Anne Wiltshire
Beligtingsontwerp: Kyra Jean Rowan
Verhoogbestuurder: Chanté Prinsloo
Beligtingsoperateur: Kyra Jean Rowan
Klankoperateur: Rachel-Anne Wiltshire
Hoërskool Die Anker
Die teks handel oor n peroon wat als verloor het deur verkeerde keuses en haar gesin alleen gelos het, met tyd het sy haar keuses begin berou en wil graag weer met haar dogter in kontak kom deur briewe, maar haar dogter sukkel om die verskoning te aan vaar.
Carina: Jayden Verwey
Christian Schroeder: Johan
Herman: Armand Diedricks
Clarise: Tyla Nel
Dramaturg: Hermanus Joshua le Corre
Regie: Hermanus Joshua le Corre
Kostuumontwerp: Hermanus Joshua le Corre
Stelontwerp en -inkleding: Hermanus Joshua le Corre, Amore le Corre
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Mackayla Bousfield, Hermanus Joshua le Corre
Beligtingsontwerp: Dominique Duvenhage, Hermanus le Corre
Verhoogbestuurder: Liné Brits
Beligtingsoperateur: Dominique Duvenhage
Klankoperateur: Mackayla Bousfield
Hoërskool Pietersburg
’n Rou en intense teaterstuk oor geheime, konflik en die dinge wat mense probeer wegsteek. Maar wanneer alles begin uitspoel, kry mense seer — en niemand kan meer wegkruip nie
Fanus: Lefa Rongonga
Dominne: Ben van Rede van oudshoring
Johan: Lood Venter
Tannie Betsie: Liuwa Van Der Merwe
Nina: Petra Bergh
Dramaturg: Zara West , Shawn Day
Regie: Zandri Dry, Anja Smit
Kostuumontwerp: Zandri Dry , Anja Smit
Stelontwerp en -inkleding: Zandri Dry, Anja Smit
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Zandri Dry, Shaunalee
Beligtingsontwerp: Zandri Dry, Shaunalee
Verhoogbestuurder: Luwayna Magobata
Beligtingsoperateur: Zandri Dry, Shaunalee
Klankoperateur: Zandri Dry, Shaunalee
Hoërskool Waterkloof
Waar Die Stiltes Dwaal vertel die verhaal van Mila, ’n gewilde tiener wat ná ’n ernstige ongeluk tussen lewe en dood vasgevang word. In ’n vreemde wêreld ontmoet sy ander geeste wat al jare lank nie kan aanbeweeg nie. Met die hulp van Stella, ’n introverte meisie wat spoke kan sien, begin hulle die waarheid oor hul verlede ondersoek. So ontdek hulle dat skuld, vrees en onverwerkte pyn hulle gevange hou. Terwyl hulle probeer om vrede te maak met hul verlede, kom hulle te staan teenoor ’n donker mag wat alles in sy vermoë doen om hulle vasgevang te hou. Waar Die Stiltes Dwaal is ’n aangrypende verhaal oor vergifnis, aanvaarding, vriendskap en die moed om los te laat.
Mila: Valisa Meyer
Stella: Zinnae Basson
Anna-Mart: Ghita Schoeman
Juf Bettie: Kylie Classen
Liam: Heinrich van Rooyen
Chris/Bewaarder: Russo Schoeman
Dramaturg: Kakhibos produksie
Regie: Marlie Rademeyer, Shannon Mcleod, Henry Jacobs
Kostuumontwerp: Marlie Rademeyer, Shannon Mcleod, Henry Jacobs
Stelontwerp en -inkleding: Marlie Rademeyer, Shannon Mcleod, Henry Jacobs
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Marlie Rademeyer, Shannon Mcleod, Henry Jacobs
Beligtingsontwerp: Marlie Rademeyer, Shannon Mcleod, Henry Jacobs
Verhoogbestuurder: Johané van Niekerk
Beligtingsoperateur: Jean Claassen
Hoërskool Noordheuwel
Kasper en sy vriende het weggehardloop van die kinderhuis en onder die immergroen gaan woon. Hulle woon nou al 7 jaar so alleen in die woud, tussen die bome en die berge en die woudwonde.
Kasper: Janco Nel
Liam: Johandre Viljoen
Bonnie: Veronica Visagie
Gerber: Juardt Janse van Rensburg
Esti: Anri Wolmarans
Daisy: Natalia Lemmer
Dramaturg: Robert Kruger
Regie: Suné Senekal
Kostuumontwerp: Suné Senekal
Stelontwerp en -inkleding: Suné Senekal
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Suné Senekal, Robert Kruger
Beligtingsontwerp: Robert Kruger
Verhoogbestuurder: Lilian Greyvenstein, Camilla Prinsloo , Jolani Swart
Beligtingsoperateur: Ewald Pretorius
Klankoperateur: EJ Hattingh
Die streeksfees word gementor en beoordeel deur uitgesoekte professionele akteurs, akademici en teatermakers wat gereedstaan om die jong talent te ontdek, te erken en om tydens mentorsessies aan hul werk te skaaf.
Die Gauteng-streeksfees 3 word beoordeel en gementor deur Liezl de Kock en Rene Cloete.

Liezl

René
Die topproduksies van die streek dring deur na die spog streeksfeesfinaal op 22 Augustus om 16:30 wat afsluit met ‘n prysuitdelingseremonie wat die kategoriewenners van die week bekroon.
Alle produksies word inaggeneem vir hierdie toekennings.
Hierdie finaliste word op Vrydag-aand om 22:00 op die ATKV se sosiale-media-platforms bekendgemaak.
Die streeksfeesfinaal word beoordeel en gementor deur Bertha le Roux Wahl en Marie-Heleen Coetzee.

Bertha

MARIE-HELEEN
Die uitslae haal binnekort hier asem. Besoek gerus weer ná afloop van die streeksfees.