ATKV-TIENERTONEEL
Waar stories asem kry en talent die toekoms vorm.
HTS Drostdy
n Groep hoërskoolleerders neem deel aan 'n videokompetisie met die tema: "Wie is tieners regtig?" Aanvanklilk benader hulle die projek met humor, stereotipes en ligsinnigheid. Soos die oopnames vorder, begin hulle egter besef hoe min hulle werklik van mekaar weet. Agter elke glimlag, grap en sosiale mediaplasing skuil onsekerhede, drome,vrese en onverwagte uitdagings. Wanneer die groep se videoprojek skielik in gevaar gestel word deur 'n vermiste geheuestokkie, word hulle gedwing om hul aannames oor mekaar te bevraagteken. Deur eerlike gesprekke ontdek hulle dat mense dikwels net die weergawe van hulself wys wat veilig voel en om te deel. Agter die skerms is 'n aangrypende, humoristiese en relevante tienerdrama.
Lea: Juanell Millen
Liam: Emil Hugo
Jenna: Karla Steenkamp
Matthew: Anayo Egbujor
Nell: Jess van der Sandt
Michael: Japie Potgieter
Kylie: Lune Burger
Dian: Armand Jordaan
Tessa: Jessi-Jade Stark
Mej Botha: Martinette Nieuwoudt
Dramaturg: Ronell vd Sandt, Juanell Millen en leerders (akteurs)
Regie: Ronell vd Sandt
Hoërskool Durbanville
Wat gebeur wanneer 'n generasie vergeet om asem te haal?
Verskeie: Janru Steenkamp
Verskeie: Huibré van Zyl
Verskeie: Amelie Bruwer
Verskeie: Jonelle Steenkamp
Verskeie: Bea Grundlingh
Verskeie: Isabella Lowe
Verskeie: Karla Pienaar
Dramaturg: Frans Hamman
Regie: Frans Hamman
Stelontwerp en -inkleding: Frans Hamman
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Frans Hamman
Beligtingsontwerp: Frans Hamman, Minki Brink
Verhoogbestuurder: Juné Bredenkamp
Beligtingsoperateur: Minki Brink
Klankoperateur: Helé Erasmus
Curro Durbanville Hoërskool
Welkom in Utopia... Dis nie 'n land van kleure en klank. Dit is arm aan oorvloed, leeg aan dank. Dis ’n land waar almal bly strewe, maar min ooit leer om regtig te lewe. Dis ’n land sonder horison, Word regeer met vuis en beton. Dis ’n land wat sê hy kan. Vir party ’n blyplek – vir ander ‘n plan.
Greta: Chenè van der Merwe
Verteller: Luca Human
Sias: Yurie Kiewiet
Generaal: Minke Nel
Grizelda: Matteo Silva
Kobus: Nina Dippenaar
Klaas: Christina Marx
Boer Vrou: Risa Burger
Boer: Matteo Silva
Prokereur 1: Giselle Claasen
Prokereur 2: Nina Dippenaar
Kind (Pop) + Greta (Pop): Manipuleerders: Chloe-Lynn Manoek, Morgan van der Schyff, Anna Honeyball
Vlugtelinge: Lucy Morillion, Mia Stroebel, Esti Vlok, Daniella Garcia, Ava Peters, Christina Marx, Risa Burger, Ngcali Dantile, Hannah Joshua, Chloe-Lynn Manoek, Morgan van der Schyff, Anna Honeyball, Giselle Claasen, Kiara-Page Lassen, Patience Makhanya, Mia Freese
Diensmeisies: Lucy Morillion, Mia Stroebel, Esti Vlok, Daniella Garcia, Ava Peters, Christina Marx, Risa Burger, Ngcali Dantile, Hannah Joshua, Chloe-Lynn Manoek, Morgan van der Schyff, Anna Honeyball, Giselle Claasen, Kiara-Page Lassen, Patience Makhanya, Mia Freese
Soldate: Yurie Kiewiet, Matthew Gaffley, Kayden Wise, Ewan Neuhoff
Dorpsmense: Lucy Morillion, Mia Stroebel, Esti Vlok, Daniella Garcia, Ava Peters, Christina Marx, Risa Burger, Ngcali Dantile, Hannah Joshua, Chloe-Lynn Manoek, Morgan van der Schyff, Anna Honeyball, Giselle Claasen, Kiara-Page Lassen, Patience Makhanya, Mia Freese, Matteo Silva, Matthew Gaffley, Kayden Wise, Ewan Neuhoff
Dramaturg: Lize-Meri Amann
Regie: Lize-Meri Amann
Kostuumontwerp: Karon Botes en Lize-Meri Amann
Make-up: Loricka Smuts
Stelontwerp en -inkleding: Lize-Meri Amann
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Luca Human
Beligtingsontwerp: Lize-Meri Amann
Verhoogbestuurder: Chloe-Lynn Manoek
Beligtingsoperateur: William Inggs, Wynand Gouws
Klankoperateur: Marais Lindeque
Paarl Gimnasium
Wanneer jou nuuskiedigheid oor die donker en slegte dinge van die wêreld jou begin oorneem, lei dit tot selfvernieteginde gedrag en onvermydelike nagevolge.
LIG: Kristen van der Walt
Donker: Nina van zyl
Donker: Samantha Harris
Donker: Lisa Senekaal
Ensemble: Kristen Van der walt, Nina van Zyl, Samantha Harris, Lisa Senekaal
Dramaturg: Mari van Tonder
Regie: Mari van Tonder
Kostuumontwerp: Mari van Tonder
Stelontwerp en -inkleding: Mari van Tonder
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Mari van Tonder
Beligtingsontwerp: Mari van Tonder
Hoërskool Melkbosstrand
Met rou wat soos ’n skadu oor elke karakter hang, word ou wonde oopgeskeur en bitter beskuldigings uitgeroep. Die Tragiese Dood van Lydie Weyers is ’n donker, poëtiese drama oor verlies, skuld en die aard van obsessiewe liefde. Soos die waarheid ontvou, word dit duidelik dat gebroke ouerskap, emosionele mishandeling en onverwerkte trauma almal deel was van die vuur wat hulle lewens verorber het. In die donkerte van verlies bly net een vraag oor: Kan vergifnis ooit die dooies laat rus – of is sommige siele bestem om vir ewig te wag?
Martha: Arwen Ti-a Beukes
Lydie Weyers: Danica Helmand
Boetman: Neil Pelser
Alfie: Kiara Cornelius
Mariette: Mia Russel
Dramaturg: Pierre van Schalkwyk
Regie: Pierre van Schalkwyk
Stelontwerp en -inkleding: Neale Smith
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Amber Huisamen, Pierre van Schalkwyk
Beligtingsontwerp: Jurie Louw, Pierre van Schalkwyk
Verhoogbestuurder: Azande Madlolo, Miané de Klerk, Malaika Magaya
Beligtingsoperateur: Jurie Louw
Klankoperateur: Amber Huisamen
Hoërskool Tygerberg
’n Verbode liefde tussen twee verskillende wêrelde lei tot konflik, vooroordele en moeilike keuses oor liefde en die toekoms.
Jana: Cleo Abrahams
Lehandré: Kayla Abrahams
Jayden: Cade Arends
Mateo: Tyler Julisen
Rickus: Zhane Cornelissen
Dramaturg: Zhane Cornelissen
Regie: Zhane Cornelissen
Kostuumontwerp: Skyla Foster, Faithlynn Engelsman
Stelontwerp en -inkleding: Zhane Cornelissen
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Zhane Cornelissen
Beligtingsontwerp: Zhane Cornelissen
Verhoogbestuurder: Skyla Foster, Faithlynn Engelsman
Beligtingsoperateur: Jake Hodder, Jared Claasen
Klankoperateur: Willene Kotzee, Skyla Foster
Hoërskool Bellville
Lyla en Annabel ontmoet mekaar in 'n hospitaalkamer waar siekte en onsekerheid hul wereld donker kleur. Tog kies hulle om nie deur vrees vasgevang te word nie, maar eerder om saam 'n wêreld van hoop, avontuur en moontlikhede te verbeel. Deur hul drome lewendig te maak, van reis oor die wêreld tot groot, onvergeetlike oomblikke ontdek hulle dat 'n beter toekoms soms begin by die moed om aan iets mooier te glo.
Annabel: Ivana Schonken
Lyla: Tayla van der Merwe
Dramaturg: Prof. Pierre-André Viviers
Regie: Wickus Zerwick
Kostuumontwerp: Marilize Boonzaier
Stelontwerp en -inkleding: Marilize Boonzaier
Beligtingsontwerp: Wickus Zerwick
Verhoogbestuurder: Stefan Marais
Beligtingsoperateur: Wickus Zerwick
Klankoperateur: Kara Coetzee
Hoërskool Durbanville
Sonnet en Sonnet kruip weg, diep binne die sirkus se skaduwees, verlore in hul eie realiteit. ‘n Realiteit waar kinders nie antwoorde of vlinders mag jaag nie, 'n realiteit waar kinders nie mag voel sonder om te vra nie. Sonnet en Sonnet sit in die donkertes, vasgeheg aan die arm, en wonder. Hulle wonder hoekom daar haat in hul strofes rond drentel en hulle wonder hoekom hul skedels saam gevleg is. ‘n Akrobaat sit en vleg haar eie hare, sy staar die siamese tweeling op en af, en begin stadig hul versreëls ontleed.
Goeie Sonnet: Isabelle Jansen
Slegte Sonnet: Tara JVR- de Pontes
Juffrou: Anouk Bruwer
Akrobaat: Elizabeth Coetzer
Harlekyn: Julia Muller
Poppie 1: Neldri Müller
Poppie 2: Kristopher Boshoff
Poppie 3: Clea Nel
Die Sirkus: Isabelle Jansen, Tara JVR- de Pontes, Anouk Bruwer
Ensemble: Elizabeth Coetzer, Julia Muller, Neldri Müller, Kristopher Boshoff, Clea Nel
Dramaturg: Emma Nöthnagel
Regie: Emma Nöthnagel
Kostuumontwerp: Emma Nöthnagel
Stelontwerp en -inkleding: Emma Nöthnagel
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Jano Lötter, Emma Nöthnagel
Beligtingsontwerp: Emma Nöthnagel, Yoshua Zeeman
Verhoogbestuurder: Amelie Lubbe, Emma Vieyra
Beligtingsoperateur: Yoshua Zeeman
Klankoperateur: Jano Lötter
Curro Durbanville Hoërskool
'n Groep tiener meisies verdwaal in die berge. Eens op 'n tyd goeie vriende, nou vervreemd van mekaar. Die (nare) waarheid word alles blootgelê, vingers word gewys en vriendskappe verbrokkel verder. Alliansies skuif, en niks is meer so onskuldig soos dit lyk nie. Gorge(us) ontbloot hoe maklik die lyn tussen waarheid en illusie kan verdwyn wanneer niemand meer seker is wie om te glo nie.
Jana: Judi Hattingh
Nadia: Christina Marx
Isobel: Leonie Zimmermann
Imke: Anabella Stam
Chloe: Risa Burger
Lize: Lucy Morillion
Dramaturg: Lize-Meri Amann
Regie: Lize-Meri Amann
Kostuumontwerp: Lize-Meri Amann
Stelontwerp en -inkleding: Lize-Meri Amann
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Lize-Meri Amann
Beligtingsontwerp: William Inngs
Verhoogbestuurder: Chloe-Lynn Manoek
Beligtingsoperateur: Marais Lindeque
Klankoperateur: Wynand Gouws
Hoërskool Parel Vallei
Die berge is haar ruggraat die riviere haar are die woude haar gedagtes die sterre haar rigtingwysers die klanke van die aarde die musiek in haar siel
Liefie: Celeste Grobler
Sproetjies: Keera Joy Erasmus
Karel: Jacques Joubert
Vreemde Man: Andus van Rooyen
Raad: William le Roux, Alistair Jones, Andus van Rooyen
Muses: Iviwe Dibela, Bernalee Hendricks, Christine Toogood
Musikante: Seth James, Aidan King
Die Kat: Berne Peters
Muise, Rotte: Sibusiso Sifuba, Marichell Draper, Annerie Havenga, Bathany Wentzel, Luvuyo Diniso, Ryder Mitchell, Leandre Hart, Katherine Williams, Chelsea Chikwendu, Callan Daniels, Hazron Williams, Blain Gardiner, Rachel Micheletti, Amelia du Toit, Katelyn Viljoen, Deanne King, Sophia Kruger, Seth de Witt, Siyolise Skosana, Eloise Calitz, Karley Britz, Joshua Edgerton, Mieke Dreyer, Neil Theron, Ruben Pfaff, Michal Grobler, David Maas, Stella Metzer, Caleb Meyer
Dramaturg: Darryl Spijkers, Jacques van Reenen, Zane Habig
Regie: Darryl Spijkers, Assistant: Zane Habig
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Leander Eloff
Beligtingsontwerp: Darryl Spijkers
Verhooghelp: Leilah Caltitz, Andree Eyghe-Bocking, Robyn Strobos
Verhoogbestuurder: Olivia Jacobs
Beligtingsoperateur: Darryl Spijkers
Klankoperateur: Leander Eloff
Kolig Operateur: Andree Eyghe-Bickong, Robyn Strobos
Choreograaf: Marlize Cronje
HTS DROSTDY
Hittegolf deur Martyn Le Roux is 'n humoristiese tragediekomedie wat afspeel tydens 'n versengende hittegolf. Wanneer alles op een dag skeefloop vir die Vermaak-gesin, word spanning en geheime ontbloot. Met 'n fyn balans tussen lag en trane bied hierdie toneel 'n skerpsinnige kyk op die uitdagings van die moderne gesinslewe.
Fanus (Faan) Vermaak - Pa: Graham Beets
Linda Vermaak - Ma: Dané Human
Ouma Vermaak - Fanus se ma, wat by hulle woon: Lana Swart
Amanda Vermaak - die dogter: Zanri le Roux
Danie Vermaak - die seun: Richard Pendle
Regie: Carin Pendle
Kostuumontwerp: Carin Pendle
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Quinten Pendle
Verhoogbestuurder: Lene Nel
Beligtingsoperateur: Carin Pendle
Klankoperateur: Carin Pendle
Hoërskool Jan van Riebeeck
In 1995, Suid-Afrika, word die Verwey plaas se wêreld op sy kop gekeer wanneer 19-jarige Elise Verwey se lyk gevind word. Deur 'n reeks onderhoude en terugflitseword die Verwey familie se sondes onthul.
Elise Verwey: Vida Engels
Dalena Verwey: Lara Warren
Jo Smuts: Emma Liebenberg
Trientjie de Wee: Faith Maarman
Thomas de Wee: Caleb Swart
Regie: Nayla Walker
Kostuumontwerp: Nayla Walker
Stelontwerp en -inkleding: Nayla Walker
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Nayla Walker
Beligtingsontwerp: Nayla Walker
Verhoogbestuurder: Sophia Fourie, Izel van der Walt
Beligtingsoperateur: Lene van der Walt
Klankoperateur: Emma Jonker
Paul Roos Gimnasium en Hoër Meisieskool Bloemhof
Was jy al ooit by ‘n bring-en-braai? Het iemand al lekker aan jou Free Range Karoo lamtjoppies gesmul terwyl jy met hulle half-gevriesde afgemerkte hoenderboudjies moes sukkel? Het jou slaai’tjie wat jy met al die liefde in jou hart gemaak het, nét so met sy Cling Wrap weer terug huis toe gegaan? Tussen die drama van ‘n bring-en-braai, stook die kole van ‘n jong paartjie se verhouding óók laag. Miskommunikasie en té veel braai masters wat aan die kole krap veroorsaak dat die tjops aan die rooster vasbrand. Gaan hierdie paartjie hulle vlam weer vind voordat die vuur doodsmeul, of gaan hulle óók uitbrand?
Marelize Strydom: Janka Strauss
Dawid Janse van Rensburg: Reü Louw
Mareike Boshoff: Marinell Wolmarans
Albertus Boshoff: Nico Havenga
Hendrik Oskar Lodewikus "Hollie" Lötter: Francois Odendaal
Luzanne Retief: Tessa de Beer
Gerhard Retief: Dian Kaufmann
Johan Arendse: Marx van Helsdingen
Vivian "Viv" Arendse: Karo Strauss
Kian Arendse: MG Jooste
Dramaturg: Francois Odendaal
Regie: Francois Odendaal
Kostuumontwerp: Francois Odendaal
Stelontwerp en -inkleding: Francois Odendaal
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Francois Odendaal, Franko Viljoen
Beligtingsontwerp: Francois Odendaal, Carlo Theron, Joshua Coldman
Verhoogbestuurder: Joshua Coldman
Beligtingsoperateur: Carlo Theron, Joshua Coldman
Klankoperateur: Franko Viljoen
Choreografie: Leila Hölscher, Francois Odendaal
Valhalla High school
Jantjies and the Pearls unfolds in District 6 during the 1960s. District Six was a vibrant place where people from different cultures, ethnicities and religions lived alongside each other. The town’s very existence was a threat to the Apartheid government. The story takes place when District Six has just been made a white area. Eviction notices which the residents call “love letters” declare the residents must move from their homes. Ruth Jantjies however concocts a bizarre plan in order to save her home from destruction.
Ruth Jantjies: Cleo Micheals
Jasmine Jantjies: Tersia Mynastia
Koerantjie: Rowen Waterboer
Boeta Char: Keanu Ludick
Olive: Renicia Jasson
Pastor James: Quintero Uitlander
Renaldo: Quintero Uitlander
Gadija: Lejean Langenhoven
Dramaturg: Mikyala Joy Brown
Regie: Nathaly Lottering
Kostuumontwerp: Raymeesha Smith
Stelontwerp en -inkleding: Raymeesha Smith
Beligtingsontwerp: Nathaly Lottering
Verhoogbestuurder: Raymeesha Smith
Beligtingsoperateur: Raymeesha Smith
Klankoperateur: Raymeesha Smith
Hoërskool Jan van Riebeeck
OB 13 16
’n Ander klok sal eendag lui... is ’n oorspronklike verhoogproduksie wat aankoms, identiteit, geskiedenis en die toekoms ondersoek deur die verhaal van Hoërskool Jan van Riebeeck se honderdjarige bestaan in 2026.
Die stuk beweeg tussen die historiese aankoms van Jan van Riebeeck aan die Kaap en die vrae waarmee jong Suid-Afrikaners vandag worstel: Wie is ons, hoe leef ons met ons geskiedenis, en hoe bou ons saam aan ’n betekenisvolle toekoms?
Deur simboliese karakters soos Tafelberg, die Wind, die Anker, die Seil en die Dagboek word temas van herinnering, verandering, rigting en hoop verken. Jan van Riebeeck en Karoo ontmoet die moderne leerder Moya, wat ’n nuwe generasie verteenwoordig wat die verlede eerlik wil erken, maar ook vorentoe wil bou.
Met beweging, musiek en visuele simboliek nooi die produksie die gehoor om saam te dink oor herinnering, versoening, menswaardigheid en die krag van gemeenskap, onderwys en hoop.
Leah Lindeque
Lulu Marais
Nell du Toit
Kira van der Hoven
Christene Naude
Jeanne Koen
Manon Arries
Anli Coetzer
Ashlyn Alexander
Sophia Fourie
Berlin Coleridge
Luboneni Bala
Moya: Marlene Arends (Hoofrol)
Jan van Riebeeck (Puppeteer en stem): Rudiël Seas
Jan van Riebeeck (Puppeteer): Emma Jonker
Karoo (Puppeteer en stem): Faith Maarman
Karoo (Puppeteer): Cee-Jay Daniels
Kroon (Puppeteer en stem): Karu Rademeyer
Kroon (Puppeteer): Caleb Swart
Tafelberg: Zureeslia Esterhuizen
Dramaturg: Pieter Rademeyer
Regie: Dhania Kara Schultz
Kostuumontwerp: Dhania Kara Schultz
Stelontwerp en -inkleding: Dhania Kara Schultz
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Dhania Kara Schultz
Beligtingsontwerp: Dhania Kara Schultz
Choreograaf: Frances van Rooyen
Verhoogbestuurder: Lene van der Walt
Beligtingsoperateur: Izak Marais
Klankoperateur: Chean-Roux Theunissen
Hoërskool Bellville
In die hartjie van die dorp, Vader-Alleen-Weet, is daar net een negosiewinkel, Kry-en-Betaal. Wanneer inwoners begin agterkom dat daar elke keer een eier uit hul halfdosyne verdwyn, vat drie kassiere - Max, Jason en Nienke - sake in hul eie hande en gaan op 'n soektog om die eierdiewe op te spoor voordat hul baas, Shane, hulle fire. Wat begin as 'n eenvoudige whodunnit, ontaard gou in 'n absurde nagmerrie van gerugte, misdaad en paranoia. Soos die lyn tussen waarheid en verbeelding al hoe meer vervaag, word dit duidelik dat almal iets wegsteek - en dat die leens wat ons onsself vertel dalk die gevaarlikste van almal is.
Max: Veon Bosman
Nienke: Noâ Murray
Jason: Stefan Marais
Hanco: Tiaan Botha
Nexy: Kara Coetzee
Piet Muis, Killer: Jamie Smith
Karen: Shuané Le Roux
Gymbro, Shane: Ivana Schonken
Michelle: Madeley Louw
Shane, Rekenaars, Eiers, Winkel kliënte: Deane Viviers, Sayge Zoutman, Emily Jacobs, Ivana Schonken, Jamie Smith, Olivia McGee, Suané Le Roux, Madeley Louw, Jean Samuels, Marli Swart
Dramaturg: Vihann van Rooyen
Regie: Wickus Zerwick
Kostuumontwerp: Kara Coetzee
Stelontwerp en -inkleding: Wickus Zerwick
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Wickus Zerwick
Beligtingsontwerp: Wickus Zerwick
Verhoogbestuurder: Kara Coetzee
Beligtingsoperateur: Wickus Zerwick
Klankoperateur: Kyle Badenhorst
Hoërskool Parel Vallei
Wat gebeur na die 'Happy Ending?' Wat gebeur as die wolf nooit gaan nie? Dis 'n paar jaar na die verhaal wat almal ken, en al het almal anders aan beweeg, het Rooikappie nog nie. Die wolf het haar nog nie verlaat nie, dis in elke hoek en elke skaduwee. Dit volg haar waarookal sy gaan. Hoe leef sy aan in 'n wêreld wat alklaar aanbeweeg het?
Rooikappie: Sophia Kruger
Ma: Keera Erasmus
Niko: Daniel Grobbelar
Annemarie: Robyn Stroobos
Wolf: Michal Grobbelar, Seth de Witt, Ruben Pfaff, David Maas, Mvelo Jack
Dramaturg: Andus van Rooyen
Regie: Andus van Rooyen
Kostuumontwerp: Adriana van Rooyen
Stelontwerp en -inkleding: Adriana van Rooyen
Beligtingsontwerp: Andus van Rooyen
Verhoogbestuurder: Quinn Cowley
Beligtingsoperateur: Andus van Rooyen
Hoërskool Durbanville
Nina en haar pa trek na ’n dorp waar skinderstories vinniger as WiFi versprei en ouers hul kinders in emosionele watte toedraai. Hier bestuur die ouers en kinders die skool en almal probeer uitvind watter geheim die Kumulus-gesin tot hier gebring het. Agter satire skuil egter ’n verhaal van verlies, skuld en die gevaar van aannames. Welkom by oorbeskermende ouerskap en ’n gemeenskap wat eerder hoor sê as die waarheid hoor.
NINA KUMEULUS: Tia Döman
PA/MNR KUMEULUS: Riko Scheepers
PETRA LINDE: Jucinda Ruthven
PAULA LINDE: Mia-Cecilia Kriel
HELENA STORM: Junay Nagel
BIANCA STORM: Leanke van Schalkwyk
RIKUS BOTHA: Christiaan Coetzer
KYLE BOTHA: Gert Meyer
DEON VISSER: Luan Koekemoer
Volwassenes en ouers: Jucinda Ruthven
Kinders: Junay Nagel, Christiaan Coetzer, Luan Koekemoer, Mia-Cecilia Kriel, Leanke van Schalkwyk, Gert Meyer
Dramaturg: Mari Blom
Regie: Mari Blom
Kostuumontwerp: Mari Blom
Stelontwerp en -inkleding: Mari Blom en Mari van Zyl
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Minki Brink
Beligtingsontwerp: Francios Roux
Verhoogbestuurder: Mari van Zyl, Carli Robberts
Beligtingsoperateur: Francios Roux
Klankoperateur: Minki Brink
Hoërskool Stellenberg
Agt hoërskoolleerders word saam in een kampgroep tydens ’n skoolkamp in die bos geplaas. Wat as ’n gewone kamp begin, raak vinnig ingewikkeld wanneer persoonlikhede bots en samewerking faal. Op pad na hul aandete in die donker neem hulle ’n verkeerde paadjie... en dinge raak heel “van die pad af”. Van die Pad Af ondersoek identiteit, groepsdinamika en wat gebeur wanneer tieners nie meer kan wegkruip agter die maskers wat hulle dra nie.
Leilani (Die Muurblom): Kara Scheffler
Ruan (Die Sportheld): Aiden Engelbrecht
Michelle (Die Pliggie): Zoe Ackermann
Anke (Die Influencer): Megan van Niekerk
Wilamri (Die Dromer): Lisa Beneke
Jacolize (Die Mean Girl): Esme Snyders
Skye (Die Senuweewrak): Aure van Rooyen
Juffrou van der Linde (Die Onnie): Lika Bornman
Dramaturg: Paul Roux
Regie: Paul Roux en Cornel Koorts
Kostuumontwerp: Paul Roux en Cornel Koorts
Stelontwerp en -inkleding: Paul Roux en Cornel Koorts
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Paul Roux en Michael Maingaard
Beligtingsontwerp: Paul Roux en Michael Maingaard
Verhoogbestuurder: Neleeq van Rooyen
Beligtingsoperateur: Owen Swart
Klankoperateur: Owen Swart
Die streeksfees word gementor en beoordeel deur uitgesoekte professionele akteurs, akademici en teatermakers wat gereedstaan om die jong talent te ontdek, te erken en om tydens mentorsessies aan hul werk te skaaf.
Die Wes-Kaap-streeksfees 2 word beoordeel en gementor deur Bianca Flanders en Jacques Bessenger.

Bianca

Jacques
Die topproduksies van die streek dring deur na die spog streeksfeesfinaal op 29 Augustus om 16:30 wat afsluit met ‘n prysuitdelingseremonie wat die kategoriewenners van die week bekroon.
Alle produksies word inaggeneem vir hierdie toekennings.
Hierdie finaliste word op Vrydag-aand om 22:00 op die ATKV se sosiale-media-platforms bekendgemaak.
Die streeksfeesfinaal word beoordeel en gementor deur Rene Cloete en Wilhelm van der Walt.

René

Wilhelm
Die uitslae haal binnekort hier asem. Besoek gerus weer ná afloop van die streeksfees.