ATKV-Tjokkertoneel

Bloemfontein-streeksfees

Waar stories asem kry en talent die toekoms vorm.

7 – 8 AUGUSTUS 2026 WYNAND MOUTON-TEATER 7 – 8 AUGUSTUS 2026 WYNAND MOUTON-TEATER
7 – 8 AUGUSTUS 2026 WYNAND MOUTON-TEATER 7 – 8 AUGUSTUS 2026 WYNAND MOUTON-TEATER

STREEKSFEESSKEDULE

PRODUKSIES PRODUKSIES PRODUKSIES PRODUKSIES
PRODUKSIES PRODUKSIES PRODUKSIES PRODUKSIES
1986

1986

SKOOL:

Laerskool Sentraal Kakamas

Genre:

Drama

Nuutgeskrewe teks

CIRQUE DE PERDU

CIRQUE DE PERDU

SKOOL:

Bloemhof Gekombineerde Skool

Genre:

Komedie

Nuutgeskrewe teks

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte
DIE GROOT PLAN

DIE GROOT PLAN

SKOOL:

Bloemhof Gekombineerde Skool

Genre:

Komedie

Nuutgeskrewe teks

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte
DIE ONDER DIE BED AVONTUUR

DIE ONDER DIE BED AVONTUUR

SKOOL:

Bloemhof Gekombineerde Skool

Genre:

Komedie

Nuutgeskrewe teks

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte
DORP VAN DROME

DORP VAN DROME

SKOOL:

Laerskool Sentraal Kakamas

Genre:

Magiese Realisme

Nuutgeskrewe teks

EK DARE JOU…

EK DARE JOU…

SKOOL:

Laerskool Upington

Genre:

Komedie

Nuutgeskrewe teks

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte
HET JY GEHOOR?

HET JY GEHOOR?

SKOOL:

Laerskool Upington

Genre:

Blyspele

Nuutgeskrewe teks

Gehoorwaarskuwing:

Sterk flikkerende ligte
KERS-KASKENADES

KERS-KASKENADES

SKOOL:

Zastron Gekombineerde Skool

Genre:

Komedie

Nuutgeskrewe teks

KOSHUIS

KOSHUIS

SKOOL:

Jacobsdal Primêre Skool

Genre:

Komedie

Nuutgeskrewe teks

WEGKRUIPERTJIE, WEG

WEGKRUIPERTJIE, WEG

SKOOL:

Laerskool Hartswater

Genre:

Komedie

Nuutgeskrewe teks

MENTORBEOORDELAARS

Die streeksfees word gementor en beoordeel deur uitgesoekte professionele akteurs, akademici en teatermakers wat gereedstaan om die jong talent te ontdek, te erken en om tydens mentorsessies aan hul werk te skaaf.

 

Die Bloemfontein-streeksfees word beoordeel en gementor deur Marijda Kamper en Karli Heine.

 

Die streeksfees sluit af op 8 Augustus met ‘n prysuitdelingseremonie aan die einde van die aand se produksies wat die kategoriewenners van die week bekroon.

 

Alle produksies word inaggeneem vir hierdie toekennings.

Marijda

Karli

STREEKSFEESUITSLAE

Die uitslae haal binnekort hier asem. Besoek gerus weer ná afloop van die streeksfees.