OMNIHEERSER FEL FINALE OORDEEL OOR VIER TIENERS SE MOONTLIKE UITWISSING VAN IDENTITEITE

Die ATKV-Toneelaanbod bring vanjaar duisende jong storievertellers na verhoë regoor Suid-Afrika. Vier saam 62 jaar van ATKV-Tienertoneel, 6 jaar van ATKV-Tjokkertoneel en beleef die beste van ATKV-Sêr, wat vanjaar by al die nasionale streke van die toneelaanbod te sien is. Ontdek programme, skedules, kaartjies en feesnuus by www.asem.in. Lees hier meer: