Asemrowers
Hoërskool Durbanville
Hoërskool Durbanville
Asemrowers
Wat gebeur wanneer ‘n generasie vergeet om asem te haal?
Genre: Komedie/Drama | Nuutgeskrewe teks
Produksiespan
Dramaturg: Frans Hamman
Regie: Frans Hamman
Kostuumontwerp: Frans Hamman
Stelontwerp en -inkleding: Frans Hamman
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Frans Hamman
Beligtingsontwerp: Frans Hamman, Minki Brink
Verhoogbestuurder: Juné Bredenkamp
Beligtingsoperateur: Minki Brink
Klankoperateur: Helé Erasmus
Rolverdeling
Verskeie: Janru Steenkamp
Verskeie: Huibré van Zyl
Verskeie: Amelie Bruwer
Verskeie: Jonelle Steenkamp
Verskeie: Bea Grundlingh
Verskeie: Isabella Lowe
Verskeie: Karla Pienaar
Inhoudswaarskuwings
Ouderdomsbeperking: 13 T
Flikkerende ligte





