29 September – 1 Oktober 2026 Drama-teater | Kunstekaap | Kaapstad

TIEN STORIES.
NÓG ’N ASEM.

NÓG ’N VERHOOG. NÓG ’N GEHOOR. NÓG ’N KANS OM ASEM TE HAAL.

Van streekverhoë regoor Suid-Afrika tot een van die land se mees ikoniese teaters.

Tien produksies het gewaag, gevra, gelag, ontstel en verras om tot hier te kom.

Nou bring die finaliste van die 62ste ATKV-Tienertoneel hul stories na die Kunstekaap.

Tien stories. Twee groepe. Een nasionale finaal.
DIE REIS TOT HIER

ONTMOET DIE TIEN WAT WEER ASEM HAAL.

Van Durban, Gauteng, Bloemfontein, Gqeberha en die Wes-Kaap tot die nasionale verhoog.

DIE FINALISTE

TIEN STORIES.
TWEE GROEPE.

GROEP 1

Speel: Dinsdag 29 September | 16:30  •  Donderdag 1 Oktober | 10:30

DSC_0744

ASEMROWERS

Hoërskool Durbanville

 

DSC_9065-2

HILDEMAR

Hoërskool Noordheuwel

 

SKADUVLIEG MOTEL

Hoërskool Garsfontein

 

MUD_7854

(S)INK

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

 

2026 ATKV-TIENERTONEEL WES-KAAP-STREEKSFEESFINAAL 1.
Foto: Nardus Engelbrecht

DAPPERHUIS

Hoërskool Parel Vallei

 

GROEP 2

Speel: Woensdag 30 September | 16:30  •  Donderdag 1 Oktober | 16:30

ATKV TT GQ 416

MY HART

Hoërskool Despatch

 

2026-08-29-544

OP DIE RUG VAN REUSE

Hoërskool Noordheuwel

 

’N PETISIE AAN DIONYSUS

Hoërskool Zwartkop

 

2026 ATKV-TIENERTONEEL WES-KAAP-STREEKSFEESFINAAL 1.
Foto: Nardus Engelbrecht

DIE KANDIDAAT

Hoërskool Stellenbosch

 

ATKV TT GQ 636

DIE HOOP

Hoërskool Parel Vallei

 

Need help finding details?

KEN JY DIE PRODUKSIE? NOU KEN JY DIE GROEP.

GROEP 1

Asemrowers | Hildemar | Skaduvlieg Motel | (S)inK | Dapperhuis

  • 29 September | 16:30
  • 1 Oktober | 10:30
GROEP 2

My hart | op die rug van reuse | ’n Petisie aan Dionysus | Die kandidaat | Die hoop

  • 30 September | 16:30
  • 1 Oktober | 16:30
29 SEPTEMBER | 16:30 • 1 OKTOBER | 10:30

GROEP 1

#
PRODUKSIE
SKOOL
1
Asemrowers
Hoërskool Durbanville
2
Hildemar
Hoërskool Noordheuwel
3
Skaduvlieg Motel
Hoërskool Garsfontein
4
(S)inK
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
5
Dapperhuis
Hoërskool Parel Vallei
30 SEPTEMBER | 16:30 • 1 OKTOBER | 16:30

GROEP 2

#
PRODUKSIE
SKOOL
1
My hart
Hoërskool Despatch
2
op die rug van reuse
Hoërskool Noordheuwel
3
’n Petisie aan Dionysus Hoërskool Zwartkop
Hoërskool Zwartkop
4
Die kandidaat
Hoërskool Stellenbosch
5
Die hoop
Hoërskool Parel Vallei