DAPPERHUIS
Hoërskool Parel Vallei
Hoërskool Parel Vallei
DAPPERHUIS
Eendag was daar ‘n pragtige foto teen die muur van ’n gelukkige pa en ma wat in hul jeans in die branders inhardloop…maar dit het verander. Pa en die twee kinders, Daniel en Celeste, moes in ’n nuwe huis intrek: ’n huisie by die see.
As Daniel se muis, sy emosionele ondersteuner, uit sy hokkie ontsnap, word hy deel van die fantasiewêreld van die “Dapperbende” – ’n trop muise wat in die huis bly. Dan volg daar die heerlike lawwe avontuur van ‘n seun en ‘n muis! Die gesin leer om nie net te oorleef nie, maar om te verander en ook om braaf te wees.
Baie keer is die fantasie nog daar; dit kom net in ’n ander gedaante… dit verander net in dapperheid.
Welkom by DAPPERHUIS!
Genre: Magiese Realisme | Nuutgeskrewe teks
Produksiespan
Dramaturg: Darryl Spijkers, Jacques van Reenen, Zane Habig
Regie: Darryl Spijkers en Zane Habig
Kostuumontwerp: Ilse de Villiers, Lana van der Westhuizen
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Leander Eloff
Beligtingsontwerp: Darryl Spijkers
Verhoogbestuurder: Bethany Wentzel
Verhooghulp: Leilah Calitz, Amelia du Toit
Beligtingsoperateur: Darryl Spijkers
Klankoperateur: Leander Eloff
Multimediaoperateur: Kolligoperateurs: Ameli Curtis en Tewsil Malgas
Choreograaf: Carli Erasmus, Tanya Erasmus
Rolverdeling
Daniel: Daniel Grobler
Celeste: Celeste Grobler
Baba Muis: Carli Erasmus
Ginger Muis: Liyema Mbovane
Posh Muis: Keera Joy Erasmus
Rot Koning: Berné Peters
Sporty Muis | Polisieman: William le Roux
Scary Muis | Susanna: Sophia Kruger
Pa | Boeremuis: Jacques Joubert
Posh Muis | Ma: Keera Joy erasmus
Ensemble
Iviwe Dibela, Katherine Williams, Annerie Havenga, Dries van Helsdingen, Brooklyn Keka, Connor Keka, Bethany Wentzel, Mason Siljeur, Khanyo Mahkahla, Ansone van Geest, Joane van Geest, Kate Massyn, Blessing Ntomble, Quinn Cowley, Deanne King, Mieke Dreyer, Robyn Strobos, Nilo de Villiers, Ryder Mitchell, Eloise Calitz, David Maas, Johan Kritzinger, Ruben Pfaff, Olivia Sass, Isla Lane, Bernalee Hendricks, Mikayla Melvill, Ale Joubert, Seth James, Milla Greef, Callan Daniels, Lia Liversage, Olithemba Mbovane
Inhoudswaarskuwings
Ouderdomsbeperking: OB 13
Sterk flikkerende ligte





