HART

Laerskool Bastion

Laerskool Bastion

HART

‘n Groep kinders en ‘n ou robot veg teen ‘n koue KI-regering om die mensdom se verbanne emosies, drome en verbeelding deur die krag van die hart te herstel.

Genre: Drama / Fantasie | Nuutgeskrewe teks

Dramaturg: Jan Burger

Regie: Jan Burger

Kostuumontwerp: Matilda Boonzaaier en Jan Burger

Stelontwerp en -inkleding: Matilda Boonzaaier en Jan Burger

Klankbaanontwerp en/of samestelling: Jan Burger

Beligtingsontwerp: Jan Burger

Verhoogbestuurder: Nadia van Schalkwyk, Louise Turketti

Beligtingsoperateur: Matilda Boonzaaier

Klankoperateur: Megan de Villiers

Maya: Simoné Vorster

Leo: Christopher Walton

Chloe: Larah du Preez

Jess: Juané de Kock

Sam: Nienka van Schalkwyk

Bewaker: Kayla van Rensburg

AIKI: Leoné Walters

Proto: Emiley Squier

Cinderella: Amy Visagie

Prins Charming: Walter Olckers

Aurora: Hannah Jacobs

Sneeuwitjie: Sunique Steenkamp

Padda Prinses: Anine Hewett

Droomvreters: Emma Barnard, Zano Mbaliswana, Declan Muller, Emilee Nyman, Francel Rossouw, Annabel Botes, Molly Eygelaar, Kade Pretorius

Dromers: Zandré Agenbach, Onothando Maira, Janke Pienaar, Lieschen Rix, Wian Wolstenholme, Danet Rossouw, Amelie van Aarde