Skaduvlieg Motel

Hoërskool Garsfontein

Hoërskool Garsfontein

Skaduvlieg Motel

“Die Skaduvlieg Motel hoef niemand te koes, te koer, of te keer nie. Kom een, kom almal en kom luister saam na die Suisers. Dit is hier waar jou paradys, begin!”

Genre: Komedie | Nuutgeskrewe teks

Dramaturg: Duandré Vorster

Regie: Tiaan Slabbert, Duandré Vorster

Kostuumontwerp: Henriette Balt, Alecia Benadé

Grimering: Alecia Benadé

Stelontwerp en -inkleding: Lian Strydom, Melandi Swiegelaar

Klankbaanontwerp en/of samestelling: Duandré Vorster

Beligtingsontwerp: Tiaan Slabbert, Duandré Vorster

Verhoogbestuurder: Milla Nolte

Verhooghulp: Dihan Marx

Beligtingsoperateur: Raphael Vorster

Klankoperateur: Daniel Gilfillen

Laksvrou/Fiona: Carissa Ras

Tjak: Milla Nolte

Mattewis: Minke-Mine Neethling

Venter: Sebastiaan Louw

Servet: Zeldi janse van Rensburg

Panta: Renier Pieterse

Rietta: Anne-Mieke Koekemoer

Issie: Bianca Phyfer

Vicky: Martinique Kruger

Phillipa Balt, Linieke Muller, Anne-Mieke Koekemoer, Cara Louw, Christiaan de Koker, Dihan Marx,Milla Nolte, Minke-Mine Neethling, Zeldi Janse van Rensburg, Renier Pieterse, Hannah Young, Martinique Kruger

Ouderdomsbeperking: OB 13 T