DIE HOOP
Hoërskool Parel Vallei
Hoërskool Parel Vallei
DIE HOOP
Die Hoop is ’n woordlose, sintuiglike, skouspelagtige teaterstuk wat narwerk, poppespel, mimiek en beweging implimenteer om gehore aan die dink te sit oor die mens self.
In ‘n wêreld waar die mensdom uiteindelik alles weggooi, daag HOOP op in die vorm van ‘n geel hoop rommel. Sy kies om optimisties te wees en lei dan die hele stortingsterrein om iets buitengewoons te doen – om lewe en liefde te gee, want die wêreld daarbuite het selfs dít al weggegooi.
Teen die einde van haar soeke om HOOP lewend te hou, is sy nou tuis by haar nuwe vriende. Wat duidelik na vore kom is: iemand se rommel is ‘n ander se skat.
So los jou dinge hier, hulle kyk daarna. Dan hoef jy nie verniet alles terug te dra nie.
Genre: Visuele Teater | Nuutgeskrewe teks
Produksiespan
Dramaturg: Die geseleskap
Regie: Darryl Spijkers
Kostuumontwerp: Jane Wentzel, Arenda Erasmus
Stelontwerp en -inkleding: Die geselskap
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Leander Eloff
Beligtingsontwerp: Darryl Spijkers
Verhooghulp: Olivia Jacobs, Amelia du Toit
Verhoogbestuurder: Katherine Williams, Celeste Grobler
Beligtingsoperateur: Darryl Spjkers
Klankoperateur: Leander Eloff
Rolverdeling
HOOPVOL, 'n geel hoop: Carli Erasmus
NORS, 'n blou hoop: Marichelle Draper
HUIL NET, 'n blou hoop: Bethany Wentzel
KWAAD, 'n blou hoop: Alistair Jones
ONSTELD, 'n blou hoop: William le Roux
GEVOELLOOS, 'n blou hoop: Leandre Hart
STUKKEND, 'n blou hoop: Sibusiso Sifuba
Poppespeler: Katherine Willams
Poppespeler: Celeste Grobler





