HILDEMAR
Hoërskool Noordheuwel
Hoërskool Noordheuwel
HILDEMAR
Bewaar ons van die woud, bewaar ons van die waarheid, bewaar ons van onsself.
Genre: Sielkundige Volksdrama | Nuutgeskrewe teks
Produksiespan
Dramaturg: Robert Kruger
Regie: Robert Kruger en Aileen Steenkamp
Kostuumontwerp: Kida Pienaar
Stelontwerp en -inkleding: Robert Kruger
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Robert Kruger
Beligtingsontwerp: Robert Kruger
Verhoogbestuurder: Lume Smit
Beligtingsoperateur: Cyara Joubert
Klankoperateur: Miane Jordaan
Tegniese Assistent: Caileigh Joubert
Rolverdeling
Alma: Karah Pieters
Ilke: Amoray Claassens
Ingebord: Anika Luus
Clara: Emma Knop
Eldegard: Dunay Nel
Gertrud: Mila Potgieter
Adelheid: Kaylee Posthumus
Senta: Lani Coetzer
Die Monster: Eckard Lourens
Die Woordvoerder: Markus Knop
Inhoudswaarskuwings
Ouderdomsbeperking: OB GD
Flikkerende ligte





