op die rug van reuse
Hoërskool Noordheuwel
Hoërskool Noordheuwel
op die rug van reuse
As jy klein is, voel jy veilig op jou pa se rug.
Jy klou styf vas – jou wang rus teen die vlerke onder
sy skouers. Totdat hy te oud word om jou te dra.
Dan moet jy afklim en hoop vir ander vlerke om jou
vas te hou. Maar op die rug van reuse – raak jy nooit te swaar nie.
Genre: Grootword Drama | Nuutgeskrewe teks
Produksiespan
Dramaturg: Robert Kruger
Regie: Robert Kruger, Mariki de Villiers-Knop
Kostuumontwerp: Robert Kruger, Mariki de Villiers-Knop
Stelontwerp en -inkleding: Martin Evans
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Robert Kruger, Markus Knop
Beligtingsontwerp: Robert Kruger, Connor Mackenzie
Verhoogbestuurder: Sune Coetzee
Beligtingsoperateur: Connor Mackenzie
Klankoperateur: Markus Knop
Assistent Verhoogbestuurder: Eckard Lourens
Rolverdeling
Logan: Lenadri Groenewald
Damian: Hanru Meyer
Jamie: Anzelle Vorster
Luka: Keagan Swart
Robin: Paige Alexander
Inhoudswaarskuwings
Ouderdomsbeperking: 13 T
Flikkerende ligte





