UIL
Laerskool Beaumont
Laerskool Beaumont
UIL
Onder ’n Jakarandaboom in ’n klein Overbergse dorpie vind twee meisies mekaar tussen stiltes, sterre, en die dinge waaroor grootmense nie praat nie. UIL is ’n verhaal oor vriendskap, verlies, en die dinge wat ons saamdra.
Genre: Drama
Produksiespan
Dramaturg: Jon Keevy
Verwerking: Megan Grobbelaar
Vertaling: Zané Habig
Regie: Megan Grobbelaar
Kostuumontwerp: Megan Grobbelaar, Jane Wentzel
Stelontwerp en -inkleding: Megan Grobbelaar
Klankbaanontwerp en/of samestelling: Megan Grobbelaar, Nelanda Wessels
Beligtingsontwerp: Megan Grobbelaar, Cassidy Arendse
Verhoogbestuurder: Lana Retief
Beligtingsoperateur: Cassidy Arendse
Klankoperateur: Nelanda Wessels
Rolverdeling
Olivia (Uil): Sienna Shedden
Kay: Cayleigh Knott
Ensemble
Francois Snyman, Anabel Peters, Anri Cooper, Amelie Wege, Kenzie Blom, Gina Latsky, Olivia Visser, Milla Basson, Gerhard Jordaan, Amoreé Herselman





