Om te onthou…

Laerskool Helderkruin

Laerskool Helderkruin

Om te onthou…

Sonika word wakker in ‘n grot vol eienaardige kreature, sonder enige herinneringe. Sommige wil haar help onthou, terwyl ander alles in hul vermoë doen om die waarheid verborge te hou. Hoe langer sy bly, hoe duideliker word dit dat sekere herinneringe nie vir altyd begrawe kan bly nie. Soms kan onthou seermaak. Om te Onthou is ‘n fantasiedrama oor die stryd tussen hoop en vrees. Wanneer die twee soos golwe teen mekaar breek, sal sy die moed hê om te onthou?

Genre: Fantasiedrama | Nuutgeskrewe teks

Dramaturg: Dané Evans

Regie: Dané Evans

Kostuumontwerp: Dané Evans

Stelontwerp en -inkleding: Martin Evans

Klankbaanontwerp en/of samestelling: Minke Meyer, Dané Evans

Beligtingsontwerp: Minke Meyer, Dané Evans

Verhoogbestuurder: Ava-Mari Roos

Beligtingsoperateur: Mikayla Viljoen

Klankoperateur: Miné Pieterse

Sonika/Sonskyn: Amari van Niekerk

Ori: Clara Baard

Knars: Laney Dreyer

Skitter: Jonmenae Hendrikse

Flip: Lara de Beer

Flop: Zita D’Angelo

Wolkelientjie: Lynn-Mari Nel

Bibi: Lara di Plessis

Noelle Bruwer, Karlien Labuschagne, Ava-Mari Roos

Flikkerende ligte