Die kandidaat

Hoërskool Stellenbosch

Hoërskool Stellenbosch

Die kandidaat

Wanneer ’n ontploffing ’n jong moeder en haar baba huisloos laat in die klein dorpie van Biatłopol,
breek chaos los. Drie politici – Tomczak, die skietlustige burgemeester; die magsbehepte Dąbrowska;
en die aantreklike Kowalski – baklei almal vir die burgemeesterspos. Skandaal, verraad en vuil
geheime maak die stryd lelik. Terwyl korrupsie uit elke hoek syfer en donker geheime aan die lig kom,
staan Biatłopol op die rand van vernietiging. ’n Absurde komedie oor mag, leuens, en ’n volk wat te
lank sy oë toemaak.

Genre: Komedie | Nuutgeskrewe teks

Dramaturg: André Gerber

Regie: André Gerber, Andrea Staude

Kostuumontwerp: André Gerber, Andrea Staude

Stelontwerp en -inkleding: André Gerber

Klankbaanontwerp en/of samestelling: Antoni Schonken

Beligtingsontwerp: André Gerber

Verhoogbestuurder: Brigitte Nel

Verhooghulp: Anja van Rooyen

Beligtingsoperateur: André Gerber

Klankoperateur: Andrea Staude

Jakub Tomczak: Johan Swanepoel

Aleksandra Kaczmarek: Anina Reyneke

Janusz Kowalski: Jesse Nel

Grzegorz: Caleb Buirski

Natalia Szczepańska: Olivia van der Westhuizen

Dr. Joanna Dąbrowska: Emelyn Snyman

Marcin: Maleine Bonthuys

Katarzyna Dąbrowska: Milan Botha

Moeder: Viné Mars

Pastoor: Nicole van Aarde

Regter Mortine: Hanro Cloete

Kommissaris: Tristian Mason

Baba: Benyamin Amoraal

Milan Botha, Hanro Cloete, Benyamin Amoraal, Tristian Mason, Chloé Blommaert, Leah Smuts, Nicole van Aarde, Michaela Vermeulen, Brigitte Nel

Ouderdomsbeperking: 13 TDGS

Sterk flikkerende ligte