Maandag 28 September | 18:30 Drama-teater | Kunstekaap | Kaapstad

VYF STEMME.
EEN VERHOOG.
HAAL SAAM ASEM.

MEER AS NET ’N HARMONIE.

Vyf sêrgroepe. Vyf produksies. Vyf heeltemal verskillende wêrelde.

Met stem, beweging, humor, karakter en storievertelling wys ATKV-Sêr hoe harmonieë ’n hele wêreld kan word.

Nou haal die vyf beste produksies van 2026 saam asem op die nasionale verhoog.

Een laaste optrede. Een nasionale titel.
DIE REIS TOT HIER

ONTMOET DIE VYF WAT DEURGEDRING HET.

Van die streeksverhoog tot Kunstekaap.

DIE FINALISTE

VYF STORIES.
VYF STEMME.

DSC_0558

EISH AIRWAYS

Hoërskool Parel Vallei

 

ODM_ATKV_Durban_104

GAPINGSJAAR

Hilton College

 

KIERIES EN CROCS

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje

 

ODM_ATKV_Durban_027

KLIM EVEREST UIT!

Hoërskool Ferrum

 

2026-08-29-046

MISGIS EN MISFITS

Hoërskool Garsfontein

 

28 SEPTEMBER | VANAF 18:30

DIE AAND HAAL ASEM.

TYD
ITEM
Produksies
18:30
Opening
18:50
Eish Airways
Hoërskool Parel Vallei
19:10
Gapingsjaar
Hilton College
19:30
Klim Everest uit!
Hoërskool Ferrum
19:50
Kieries en Crocs
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
20:20
Misgis en misfits
Hoërskool Garsfontein
21:15
ATKV-Sêr prysuitdeling
Need help finding details?

HOE GAAN JY SAAM ASEMHAAL?

BELEEF DIT BY KUNSTEKAAP

Vyf produksies. Een aand. Een nasionale titel.

  • 28 September | 18:30
  • Drama-teater | Kunstekaap
KYK VAN ENIGE PLEK

Die ATKV-Sêrfinaal en prysuitdeling word gratis regstreeks uitgesaai.

  • 28 September | vanaf 18:30