Van eerste verhoogtreë en groot verbeeldingswêrelde tot humor, avontuur en stories met verrassende diepte het die sesde ATKV-Tjokkertoneel gewys hoe groot jong talent kan droom.
Nou neem ses produksies hul volgende groot asemteug op die nasionale verhoog.