’n Petisie aan Dionysus

Hoërskool Zwartkop

Hoërskool Zwartkop

’n Petisie aan Dionysus

Hierdie visuele bewegings-toneel handel oor die kunstenaar se soeke na kreatiwiteit. Die episodiese struktuur klim in die abstrakte denke van die dromer. Die kreatiewe kreatier se basiese menslike behoefte (let op die gebruik van behoefde, nie begeerte) om te skep word die lint wat die teks bind. Daar is ‘n slagspreuk wat lees: “the opposite of depression is expression”. Hier delf ons in die psige van die kunstenaar as slaaf tot Dionysus.

Genre: Bewegingsdrama/ Drama/ Komedie | Nuutgeskrewe teks

Dramaturg: Dr Émil Haarhoff en Barend Mynhardt

Regie: Stephan van der Walt

Assistent-regie: Pieter Alberts

Kostuumontwerp: Stephan Wessels en Pieter Alberts

Stelontwerp en -inkleding: Pieter Alberts

Klankbaanontwerp en/of samestelling: Stephan van der Walt

Beligtingsontwerp: Stephan vd Walt

Verhoogbestuurder: Caitlin Handford

Verhooghulp: JJ Snyman en Marelize Venter

Beligtingsoperateur: Franco Bogaard

Klankoperateur: Marnu Schoeman

Die Pianis, Die Skrywer, Die Mens: Rudoplh Botha

Die Muse, Die Jakkals, Die Rekenaar: Delynda Koekemoer

Die Tuinier: Leandré Jordaan

Die Historikus: Nicola Donaldson

Die Boheem: Anushke Kriel

Die Digter: Juan-Pierre Kloppers

Die Rebel: Elané Botha

Die Puris: Beatrix Retief

Die Afslaer: Hayley Weppener

Die Kopers: Rudoplh, Elané Botha, Beatrix Retief

Rudoplh Botha, Delynda Koekemoer, Leandré Jordaan, Nicola Donaldson, Anushke Kriel, Juan-Pierre Klopers, Elané Botha, Beatrix Retief, Hayley Weppener, Mira Coetzee, Biance Venter, Caitlin Handford

Ouderdomsbeperking: OB S

Flikkerende ligte