Sondag is weg…

Dit is amper tyd vir die Aand van Name. Die mense treur, en die konsertina se note dra hulle rou deur die strate van Laastebrug. Hulle wag. Almal wag daarvoor. Die mynfluit… maar dit kom nooit nie. [Op]soek na Sondag volg ses boemelaars soos hulle na Sondag, die sewende boemelaar, soek. Soos die geselskap verder […]
STOFBERG EN SSSTUDIOS MAAK GEREED VIR GROOT TONEELJAAR
Drie unieke produksies beloof emosie, spanning en lag op die verhoog in 2026 Hoërskool Stoffberg en SSStudios maak gereed vir ’n opwindende toneelseisoen in 2026 met drie uiteenlopende produksies wat gehore op ’n emosionele reis gaan neem – van diep tragedie en ware misdaad tot skreeusnaakse komedie. Die eerste produksie, Daar waar die geeste is, […]